Chameleon Way
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravensworth-weg 7, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Chameleon Way bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Claremont. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens en elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook gratis WiFi en 'n privaat stoep met buitesitplek. Een van die kamers het verhit-en-eetgeriewe en die ander kamer het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die kamers het ook draagbare braaigeriewe.
Parkeerplek is in die oprit op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby die Universiteit van Kaapstad, Varsity College, Nuweland en net 'n entjie se ry vanaf Groot Constantia, wynplase en die V&A Waterfront. Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag of kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Lise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ravensworth-weg 7, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Chameleon Way het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravensworth-weg 7, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap