Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Champers with a View

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Champers
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Champers het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid met sy noodsaaklike geriewe het 'n aparte ingang na die hoofhuis en deel nie die hoofhuis se geriewe nie. Dit is ideaal vir 'n rustige sakewegbreek of vir gaste wat die wynplase en toeriste-trekpleisters wil besoek. DStv is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid toegang tot 'n aparte ingeslote area met braaigeriewe het.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die hoofhuis, Champers met 'n uitsig, kan nie as 'n venue gebruik word nie, aangesien die omliggende bure gerespekteer moet word.

Neem asb. kennis dat die Champers Eenheid 'n aparte ingang met sy eie binnehof het en nie toegang tot die swembad het nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Champers met 'n uitsig
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n aparte ingang na 'n volledige badkamer. Daar is 'n groot slaapbank met matrasse vir 2 gaste beskikbaar. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort en 'n toilet. Daar is ook 'n ekstra, aparte toilet. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel, 'n vermaakarea met 'n kroeg en 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die vermaakarea lei na 'n dek met 'n swembad, 'n kroeg en 'n ontspanningsarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die hoofhuis, Champers met 'n uitsig, kan nie as 'n venue gebruik word nie, aangesien die omliggende bure gerespekteer moet word.

Neem asb. kennis dat die Champers Eenheid 'n aparte ingang met sy eie binnehof het en nie toegang tot die swembad het nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Champagne-straat 43, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847b53312edd040eaac8b6c9760b38cb66bc83dde62c02b631bf1fc419cea61df342b0ced4e632d0075f27fc79124f637737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 43 Champagne Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.8990291 18.7023943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang