Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chantilly Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ongelooflik. Eenheid is baie netjies, luuks. Selfs meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies. Ek en my man het 'n wegbreek geniet by Chantilly Resort sonder die kinders. Die eenheid was netjies en skoon en die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons is ons privaatheid gegun en het ons verblyf terdeë geniet. Sal Chantilly Resort enige dag aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Chantilly Resort
Good day, Thank you for your lovely comments, we are very pleased to hear that you enjoyed your stay at Chantilly Resort. We would love to welcome you back soon. Warm regards, Lynn Rosati Chantilly Resort

Francois C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Baie aangenaam. Lieflike plek, pragtige tuine en goed ontwerp en goed instandgehou. Pragtige omgewing, goed geleë naby lughawe en pragtige Zinkwazi-strand. Uiters geskik vir 'n naweek wegbreek en ontspan sonder die kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Des 2022

Gerieflik, hulpvaardig as jy iets soek dan help die personeel, netjies en alles werk. Die personeel baie vriendelik en verleen hulp enige tyd, sal enige iemend aanbeveel om 'n draai daar te maak. Het dit regtig geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Chantilly Resort
Thank you for the feedback. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you here again in the near future.

Stefan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Baie pragtig. Baie rustige plek sal weer gaan bly daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Derick C
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Des 2022

Teleurstellend. Die besoek was uiters goor. Ons was op wittebrood en het besluit op 'n "roadtrip", al ons ander bestemmings was ongelooflik, maar Chantilly was 'n gemors. Met ons aankoms het die klokkie by die hek net aanhoudend gelui sonder enige reaksie. My man het later gebel, daar was vir hom gesê dat iemand die hek sou oopmaak wat toe ook nooit gebeur het nie. Hy moes 'n tweede keer bel en na nog 'n verdere wag is die hek toe uiteindelik oopgemaak. Die parkering is baie ver van die blyplek af en ons moes tot vervelens toe loop om die bagasie afgelaai te kry net om alles weer die volgende oggend tot vervelens toe terug te dra. By die chalet self was daar talle probleme, die eerste een was dat ons onverwags ingelig was dat daar 'n R50 fooi is per item wat sou breek, die braaier se roosterrak was so geroes dat ons dit nie behoorlik kon gebruik om te braai nie en die bad/stort/kraan-water het vir ewig gevat om net in te tap. Teenstrydig hiermee het die toilet se water aanhoudend geloop en selfs nadat ons talle kere gebel het, is dit nie herstel nie. Die stort is van so 'n aard dat die water net ongenadiglik warm is of glad nie warm nie, daar is nie 'n tussen-in nie. Die volgende oggend het een van die werkers van die oord ons sommer voor die chalet ingewag in pajamas om ons uit te boek. Dit was inderdaad goor!

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Mike
Chantilly Resort
Thank you for your feedback. We are under new management and will use this review to improve and grow as a company.

Yagan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Very friendly staff! Peaceful getaway. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Just perfect. Beautiful gardens, lovely chalets, loved the outdoor showers and patio area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

A tranquil, special hide-away for a romantic break that recommends absolute privacy, warm hospitality and generous fresh breakfasts. Management and staff are friendly and helpful, ready to assist. Its a gorgeous setting for an intimate wedding. We enjoyed well presented fresh breakfasts on a large veranda nestled in well cared for indigenous gardens. Occasionally, the peacock with his peahens and monkeys would entertain us. Zinkwazi swimming beach is just 6 km away. We enjoyed the privacy as well as the well designed space, tasteful furnishings and self catering necessities in our chalet. A great venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 0 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chantilly-plaas, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76ba3eedc40bfdcb09fc58c6dad1125835e9e93a179bb5a3b1608e4a89c10e80212fea3866572143c4250928c6179c5e0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
19 5 1 5 Chantilly Farm Darnall 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.275089383684 31.380422534725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang