Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman Hotel & Conference Centre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mr Ellis Chapman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 59 resensies vir Chapman Hotel & Conference Centre
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Shane R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shane R

Was ok maar nie regtig waarde vir geld.

TV movie channel het nie gewerk nie. Handdoeke was min. Tee en koffiegeriewe kort aandag.

Ronél A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ronél A

Bietjie teleurstellend. Daar is niks wat my sal laat teruggaan nie.

Vir een aand se oorslaap was dit ok. Kamers netjies, maar alles lyk oud en afgeleef. Op fotos sien mens dit nie raak nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Riana N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana N

Baie goeie diens ontvang.

Ons is vriendelik ontvang en die restaurant se kos is baie lekker. Al is daar duidelike kennisgewings dat geen swem na donker toegelaat word nie, was ons albei nagte in die middernagtelike ure wakker geraas deur swemmers in die hotel se swembad.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elize R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R

Dit was 'n heerlike kuier.

Dit was n heerlike kuier. Met goeie diens.

Zama M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama M

Was there with my daughter, had the best time.

The place was great, was just not happy with my room being so close to the dinning area. I couldn't enjoy the beautiful view because the was always people outside.

Christine S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Baie vriendelike, gulhartige ontvangs

Heerlike aandete & ontbyt

Ben V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Geen probleme.

Sien sterre.

Charles T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charles T

Dit kon beter gewees het.

Ek voel daar is onsekerheid tussen die webtuiste en hulle diensverskaffers oor wat hulle bied indien jy deur die webtuiste boek.

Elsa F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa F

Die hotel is skoon, restaurant is goed toegerus en maak heerlike geregte.

Geen winkels in omgewing nie. Hotel op 'n bult geleë, moeilik om terug te stap. Sal ideaal wees as jy jou eie vervoer het. Ek het dit moeilik gevind, want dit is nie veilig om alleen te stap nie, dag of in die aand.

Ettienne S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S

It was okay, but the facility definitely requires upgrades and maintenance.

The hotel is old and run down. The coffee station in the room does not have fresh milk. The linen is old. But clean.

Heidi B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Heidi B

Uitputtend.

Ligging is perfek, uitstekende uitsigte, maar ander kuiergaste was ongelooflik oproerig, dronk, swembad oorgeneem. Geeneen het hulle gekeer nie. Heeldag en heelnag geskree. Geen bestuurder het hul gevra om bedagsaam te wees nie. Chaos. Televisiekanale net Openview. Waar is die DStv? Aircon maak ongelooflike geraas wanneer aan. Plek kort asb. maintenance. Val uitmekaar. Ons het gevra vir ontbyt 8 uur die volgende oggend. Toe ons by eetkamer kom, was niks gereël nie. Ons was vies oor geen slaap ook nog. Ander gaste het tot 4 uur die oggend geskree. Ons moes weer bestel. Kos was nie te sleg. Maar ons wou net daar uitkom. Chaos. Minus 10.

Rietjie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rietjie J

Foto's is misleidend.

Diens was swak.

Hendrik B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

We really enjoyed our stay.

Things I forgot to report to reception. The flat we had, the bedroom window handle screws are loose and hand basin need to be unblocked as water drains slowly. It is the best deal we had on our trip to Cape Town and back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het regtig ons verblyf geniet.

Dinge wat ek vergeet het om aan ontvangs te rapporteer. Die woonstel wat ons gehad het se slaapkamervensterskroewe is los en die handewasbak moet ontstop word aangesien water stadig afloop. Dit was die beste aanbod wat ons gehad het op ons reis na Kaapstad en terug.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brenton B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton B

Ons verblyf by die Chapman Hotel was 'n baie aangename ervaring.

Die Chapman Hotel is 'n juweel in Port Elizabeth. Dit het 'n pragtige uitsig oor die strandfront en baai en die personeel by die hotel is vriendelik, behulpsaam en uiters aangenaam. Hulle pryse is billik en die kos wat hulle in die restaurant bedien is eerste klas!

Johan G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Hulle kos is die beste in die dorp.

Mooi uitsig. Beste oesters en seekos in die dorp. Stil en rustige plek.

Louise J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J

Uitstekend geleë vir Ironman en sal weer daar bly.

Dis sakpasverblyf en daarom is dit onredelik om 'n 5-ster-hotel te verwag. Almal was vriendelik en behulpsaam en restaurant billik en kos smaaklik. Beddens gemaklik en alles was skoon. Plek is oud en kort onderhoud. Maar ek sal weer daar bly a.g.v ligging, koste en gerief vir Ironman-naweek.

Kate S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kate S

Did not experience the welcome feeling of Port Elizabeth.

The reception was not welcoming and not explaining if breakfast is included or not. The shower smell of mildew. No notifications on if there is services of ironing and explaining the DStv channels available. Did not indicate if Wi-Fi is available or not. Scenery over the ocean is beautiful and makes a good impression.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het nie die welkome gevoel van Port Elizabeth ervaar nie.

Die onthaal was nie verwelkomend nie en daar is ook nie verduidelik of ontbyt ingesluit word of nie. Die stort het 'n skimmelreuk. Geen kennisgewing of daar strykdienste of DStv-kanale beskikbaar is nie. Het nie aangedui of Wi-Fi beskikbaar is of nie. Landskap oor die see is pragtig en maak 'n goeie indruk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Santana L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Santana L

Nothing like the pictures.

No safety. The sliding doors doesn't lock, no security for you car, no fence around the complex.

Hoogveld Boerdery Beleggings H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hoogveld Boerdery Beleggings H

Lekker geslaap en geëet!

Vriendelike mense en mooi uitsig. Stap sommer gou-gou tot op die strand.

Sandra P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P

Mooi uitsig.

Kamer is gerieflik en in veilige omgewing. Uitsig is baie mooi. Ontvangs is goed.

Pamela S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S

Baie mooi.

Sal weer hierdie plek gebruik. Dankie.

Jean H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jean H

Gemengde gevoelens.

My eerste kamer se veiligheidsdeur kon nie sluit nie toe moes hulle my skuif. Die tweede kamer se deure het almal moeilik toegewerk en die kos was nie van goeie gehalte nie. Ek het wel lekker geslaap, hulle maak darem mooi skoon elke dag. Daar was ook twee aande deur die week waar mense toegelaat was om tot 11 uur in die aand te kuier so het moeilik aan die slaap geraak.

Tester T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tester T

Beautiful views!

Spacious and clean room with beautiful views over the ocean and swimming pool. The staff was also very friendly.

Mariette B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Dit was 'n heerlike en mooi plek om te oornag.

Sien sterre.

Johan M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Goeie ligging teen goeie prys.

Ek hou van dit wat gebied word en ek glo dat dit waarde vir geld is. Uitstekende diens.

Brent H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brent H

Absoluut fantasies.

Die hotel is fantasies met alles mooi skoon, ons sal weer kuier.

Ella W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W

Netjies en gerieflik.

Die Chapman Hotel is goeie waarde vir geld. Dit het eie parkering en uitsig oor die see, is naby die strand, Bayworld en ander eetplekke, het ook hulle eie eetplek. Kamers is skoon en mooi, met skuifdeure. Kamers op die eerste verdieping het eie balkon. TV het net gewone kanale, WiFi is beperk maar vir my doeleindes voldoende. Beddens gemaklik, water warm. Het ketel en gratis koffie, tee.

Andries Z - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Z

Vriendelike ontvangs. Netjies en bekostigbaar.

Waarde vir geld, netjies en skoon geriewe, vriendelike diens, sentraal geleë en die restaurant is net 'n fees om te geniet.

Jayson B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson B

Fantastiese plek. Baie lekker en baie naby aan die see en geriewe.

Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat graag in Port Elizabeth wil bly of reis. Netjies en baie, baie behulpsaam.

Sita P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sita P

Heerlik gewees met pragtige uitsig.

Ons was 'n groep vriende wat in 3 kamers gewoon het. Beddens was skoon en gerieflik en lyk net soos op foto's. Kamers was skoon, badkamers nie ultramodern maar al wat jy nodig het - ruim en skoon. Handdoeke was vervang elke dag en silwerskoon. Enigste negatiewe was dat 2 van die kamers nie yskassies in gehad het nie. Staff was baie vriendelik behalwe dalk vir dame by ontvangs maar res van staff was baie vriendelik en doeltreffend. Sal weer daar bly.

Malinda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda V

Goeie ligging, vriendelike diens.

Vriendelik ontvang. Kamers is baie netjies en lekker groot. Daar kan wel gekyk word om badkamers bietjie op te gradeer. Ligging is goed.

Ricardo F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo F

Baie lekker rustig, met skoon linne en kamer.

Kamer is lekker groot en skoon, met skoon vars linne. Die lekker is dat die Hotel se restaurant sommer op die perseel is en alles loop reg. Baie lekker gebly daar.

Suselle S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suselle S

Baie geriflik, baie lekker.

Gerieflike kamers, beïndruk met lugversorging en TV. Mooi uitsig op die see en gerieflik naby verskeidenheid restaurante, binne stapafstand.

George I - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George I

Aangename verblyf.

Baie goeie verblyf teen bekostigbare prys in 'n uitstekende deel van Port Elizabeth.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Gerieflik en naby alles.

Vriendelik en hulpvaardige personeel. Sal die hotel enige tyd aanbeveel vir besigheid, sowel as vakansiegangers.

Wietz V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wietz V

Teleurstellend, weereens foto's vertel nie altyd die werklike nie.

Alhoewel daar 'n koffiestasie in die eenheid is, was daar geen bestanddele om koffie of tee mee te maak nie. Die handewasbak in die badkamer lek wat veroorsaak dat die vloer nat en glad bly. Geen glase om water of koeldrank mee te drink.

Cindy A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy A

Very disappointing.

Unfortunately, the hotel looks old and shabby. The pictures advertised are totally deceiving. The rooms smelled and the furniture was not in good condition. The bathroom was dated. Would not recommend to anyone.

Michelle S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Fantasties.

Fantastiese verblyf. Vriendelik en presies wat 'n mens 'n vakansie kan noem.

Laurika P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika P

Uitstekende verblyf opsie vir 'n sakpasprys.

Chapman Hotel bied waarde vir geld, hul kliëntediens is uitmuntend, netheid is uitstekend, die ligging is perfek en veiligheid is voortreflik. Sal definitief die Chapman Hotel vir ieder en elk aanbeveel!

Charl V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Netjiese skoon kamer, pragtige uitsig en uitstekende diens!

Ruim kamer met 'n see-uitsig. Diens by ontvangs was uitstekend. Die restaurant se diens was vinnig en die kos was heel skaflik.

Nic V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Baie statige en netjiese hotel.

Goed geleë, fantastiese uitsig.

Frans L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Goeie verblyf met 'n see-uitsig, goeie ligging teen bekostigbare pryse.

Baie dankie vir genotvolle verblyf. Ons en die familie het dit baie geniet. Die ontvangspersoneel was goed en vriendelik. Die kamers was skoon en netjies. Mooi uitsig, naby see en alles. Pryse billik.

Rachel K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K

Baie goed geleë en baie mooi see-uitsig. Diens was baie goed. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Woonstel 2 kort bietjie TLC, maar verder baie netjies en gerieflik. Kombuis kort 'n paar basiese goedjies vir noodsaaklikhede, bv. geen groentemessie of groenteskiller, geen tupperbakkies om oorskietkos of iets in te bêre nie. Het net 1 glas-slaaibak gehad. Geen oondvaste bak gehad om 'n oondgereg in te maak nie. Ons was 2 getroude pare en sal beslis weer teruggaan.

Riana B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B

Was 'n heerlike ondervinding.

Akkommodasie netjies met 'n pragtige uitsig oor die Baai. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Juan B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan B

Awesome uitsig.

Chapman Hotel was 'n gerieflike ervaring. Daar was niks regtig verkeerd nie, maar agteruitgang is te bespeur. Gelukkig maak die uitsig en restaurant op vir als.

Hendrik J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik J

Sal eers ander verblyf volgende keer oorweeg.

Ontvangs was swak by aankoms, vra gevra en nie geantwoord nie.

Gideon M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gideon M

Het nie daar gebly nie.

Die kamer was nie ingerig soos belowe nie. Beddens was in 'n haglike toestand en die kamer het glad nie gelyk soos op die advertensie nie.

Cobus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Baie sentraal en mooi uitsig.

Dit was baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer daar bespreek in die toekoms.

Johan P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Ons het ons verblyf baie geniet.

Dit sal gaaf wees as hierdie hotel opgradeer na 'n beter DStv-pakket om die KykNET kanaal ook te akkomodeer.

Hugo L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L

Alles goed gegaan.

Alles goed gegaan. Bedkassie se lig was stukkend en nadat ek dit aan die skoonmaker raporteer het volgende dag is dit nie reg gemaak nie.

Adriaan P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan P

Baie aangenaam en heel gemaklik.

Die verblyf was heel aangenaam en gemaklik. Nie die vriendelikste diens wat ek al gehad het nie. Die krag het ook in die area af gegaan en daar was geen voorsiening gemaak vir sulke gevalle nie, nie eers 'n kers of 'n flitsie nie. Oor die algemeen egter heel netjies en skoon.

Dewald D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald D

Die koste is te hoog vir wat jy kry.

Kamer was netjies en skoon. So ook die badkamer. Die koffie en tee was beperk en van 'n goedkoop standaard. Ook net verromers. TV-kanale is uiters beperk.

Ebeth E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ebeth E

Lekker naby vir Ironman.

Die foto's op webtuiste wys mooi wit linne en mens kry 'n skoon idee. Dit was egter nie die geval. Die beddegoed was oud. Die stoele het merke op en lampies geel kolle. Die lampies kon nie eens werk.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyN2QzMWNmLWZmYWYtNGE3MC1iYzY4LTg2YzI5NDM0OTVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 59 5 1 4 1 Lady Bea Crescent Brookes Hill, Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.978527 25.649107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang