Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chargo Merino Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 443 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Amelia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflike oornag akkommodasie! Heerlike oornag verblyf naby die N1. Die restaurant se kos was smaaklik en die personeel baie vriendelik. Met hondjie was net so welkom soos ons. Kamer was netjies en skoon en ons kon goed uitrus om die volgende dag verder te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie goeie diens, rustige omgewing en vriendelike diens. Gerieflike blyplek, heerlike kos en vriendelike gasvryheid. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable stay. Clean and comfortable. Some music in the restaurant would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Verblyf is baie lekker, kos is fantasties en staf is wonderlik en behulpsaam. Baie lekker, mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendlike netjies. Was baie vriendelike ontvangsdame, kamers baie ruim en netjies. Die restaurant maak die lekkerste kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A must stay over destination. Perfect stop halfway from George to JHB, friendly staff, great restaurant with amazing food. We felt very welcomed on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderful. Waarde vir geld. Personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons slaap van nou af altyd daar. Netjies, skoon en die beste Karoo-maaltyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very pleasant. The room was very good value for money, breakfast was of good quality, and the staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

5 ster. Baie aangename verblyf, vriendelike diens en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cornee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 443

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 en N9-verbypad, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg5LTlPRrdBK4MhIfPnHHsi2URZlvwuhrxdzEgU8P4YAQlp4Ryt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 443 5 1 5 N1 and N9 Bypass Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.725822674764 25.081761359907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang