Charilo Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Machteld-straat 115, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Charilo Guest House is in die bekoorlike dorpie Dullstroom, naby die historiese Dullstroom Inn en die pragtige ou Hervormde Kerk, geleë.
Die tuinkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het nie WiFi nie. Gaste het toegang tot parkeerplek op die straat.
Die tuinkothuis is stapafstand vanaf bekende restaurante en die meeste winkels en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Machteld-straat 115, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Charilo Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Machteld-straat 115, Dullstroom, 1110, Mpumalanga