Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlesford Farm River Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mark S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hidden gem. Absolutely awesome. The location and facilities are truly great. The hosts are such great hosts. Thanks for looking after us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melisa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Farm is very nice and the location is beautiful with a river. We enjoyed our stay. The only thing that I wasn't happy with was that someone who also camped there was flying a drone over us. So, no privacy because of the drone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful. Relaxing. I would prefer more ablution facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Perfekte naweek weg. Regtig 'n hidden gem, baie lekker kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarette L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Wonderlike ontdekking. Pragtige plaas naby Knysna, maar voel afgeleë. Stilte, pragtig en baie voëls. Eienaars was heeltyd beskikbaar en besorg oor hul kampeerders. Juweel op Tuinroete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Charlesford Farm River Camp
Dankie Sarette, vir jou mooi woorde. Hoop ons sien julle weer.

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Nov 2023

Baie mooi, maar instandhouding en diens van ablusiegeriewe is nie op standaard nie. Moes 'n uur wag dat die gras gesny word voordat ons kon opslaan, en het ons karavaan gekrap weens nie instandhouding van die toegangspad - nie aanbeveel vir karavane wat nie 4x4 is nie. Geen warm water om te stort in die oggend nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Peace and quiet. Loved the campsite, and the bonus was we were all alone. Abundant bird life for all the twitchers, campsites are quite spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Heerlik. Ons het 'n wonderlike week hier spandeer. Ons het die kampterrein vir onsself gehad en het die privaatheid baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie D
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Heerlike kampplek. Ek sal graag hierdie kampterrein aanbeveel. Die kliëntediens is puik en daar was bemoeienis gemaak om my te akkommodeer. Ek kon nie die hoofkampterrein bereik met my kar nie, aangesien die riviervlakke bietjie gestyg het weens die goeie reën. Ek kon egter 'n ander staanplek kry wat my luikrug voertuig kon bereik. Let wel, mens moet deur 'n rivier ry om die hoofkampterrein te bereik, dus is 'n voertuig met redelike vryhoogte 'n vereiste. Ek is wel meegedeel dat die riviervlakke gewoonlik heelwat laer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glow C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

Beautiful scenic camp area nestled in Knysna, but the dirt roads to the farm and on the farm were a bit tough on our city vehicle. We also couldn't cross the shallow stream with our car but management were kind enough to help with our luggage. Even though there is a filter 'pets by arrangement' and the fact that I messaged the farm prior to booking confirmation to double-check I could bring my corgi with me, it was a shock when we arrived at check in. I recommend double-checking, triple-checking prior to booking if the filter is still on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0eb71e2e6195f561796de5c28d64cc719f7ab45016006cbba5f73e6f364ed7f16fc9fdc2c66ae215b0fdddc68a5b3c30888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Phantom Pass Road Charlesford Farm 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.003409869799 23.000531494968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang