Charlie's Place
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 62, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Charlie's Place is 'n selfsorgeenheid wat gerieflike oornagverblyf in Beaufort-Wes bied. Hierdie verblyf is sentraal geleë en het maklike toegang tot hoofpaaie en plaaslike geriewe.
Dié verblyf het 1 slaapkamer met 'n privaat ingang en bied slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat en 'n mikrogolf toegerus. Die eenheid lei na 'n tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek en 'n swembad op die eiendom.
Gaste kan voetslaan, voëlkyk en sterrekyk in die nabygeleë Karoo Nasionale Park.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 62, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Charlie's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 62, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap