Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Charlie's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Charlie's Rest is in die bekoorlike kusdorpie Port Owen, Velddrif en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in die hoofhuis vir 6 en aparte woonstel vir 2 aangebied. Beide het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die hoofhuis, Charlie's Rest, het 'n volledige kombuis en die woonstel, Billy's Place, het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe en 'n stofie. Elke eenheid het sy eie braai en toegang tot 'n omheinde area vir honde. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Port Owen bied aktiwiteite soos visvang, roei en aangesien dit deur vleilande en 'n voëlbewarea omring word, sal besoekers meer as 200 voëlsspesies in die area kan sien. Dit is die moeite werd om die Weskus tydens die blomseisoen te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Elizabeth-laan 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charlie's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf39d6840d6a2c2bb057c2485663afca7dea53e29883ce1ed84a5d407af0343675fcd4c78b031cdbe2a9b9411a09eb97b37b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 39 Elizabeth Avenue Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.782137443245 18.159031144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011