Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Fisante House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Cheryl L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Lovely stay. The house is charming with gorgeous knick knacks. The house was thoroughly cleaned with crisp, clean bedding. All kitchen essentials are also supplied. Susan was a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Dear Cheryl Thanks so much for the lovely feedback. Warm regards Corrie

Vanessa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Lovely stay We had a great stay House is located close to the ocean plenty of room and spaces to relax in All amenities provided for in the kitchen including a dishwasher, which is always great. The bedrooms are lovely and beds very comfortable. Corrie was a gracious and very accommodating host and Susan a very friendly and helpful caretaker. Great spot for the path walks along Vermont seafront . Thanks

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Dear Vanessa, Thanks so much for your lovely review of Charming Fisante house. It is always heartwarming to know that the guests were comfortable and enjoyed their time.

Charles K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Excellent facilities, location and property. Wonderful welcome from Suzanne who was more than helpful. The rooms were light and airy and we loved the space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Dear Charles, Thanks so much for your lovely review of our space. Charming Fisante house

Elmarie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Pragitge, gerieflike verblyf. Wat 'n pragtige en netjiese plek met alles wat mens nodig kan kry. Ons het heerlik hier gebly en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Beste Elmarie, Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom. Vriendelike groete Corrie

Nicholas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Wonderful holiday house in the perfect location! We had a lovely stay at Charming Fisante House. The house is spacious, very well equipped, a real home from home. We really enjoyed walking on the coastal paths nearby and the peace and quiet of Vermont. We will be returning! Many thanks to Susan, the property manager who looked after us so well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Dear Nick, Thank you so much for your positive feedback. We are so pleased that you enjoyed your stay. You are welcome anytime. Kind regards, Corrie

Elri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Fantastiese verblyf. Lieflike verblyf in 'n stil area. Gevoel soos huis weg van die huis - net beter! Pragtige plek met alles waaraan jy kan dink om dit so gerieflik moontlik te maak. Baie mooi uitsig oor see vanaf die boonste balkon. Sal daarvan hou om die hele familie volgende keer saam te vat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
Kort verblyf
3.8
Okt 2019

We had a great time, thank you. It was specious and comfortable, we loved Breakfast beach being such a close walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Charming Fisante House
Hi Brenda. Thank you for your review. We are pleased that you had a great time. Kind regards, Corrie

Sandra H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Fantasties! Wonderlike ondervinding, kan nie wag om weer te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Hi Sandra, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jul berblyf by Charming Fisante House. Ons is altyd baie opgewonde wanneer gaste 'n positiewe ervaring gehad het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Julle is enige tyd welkom. Vriendelike groete, Corrie

Yolande M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

A wonderful place to unwind, super comfortable. Charming Fisante House has a very homely feel, has ample space and is beautifully decorated. In a very quiet area in Vermont, you can hear and see the ocean, but it is a stone's throw away from tons of wonderful things to do. I would highly recommend it. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Dear Yolande, Thank you so much for a great review. I am so pleased that you enjoyed your stay, we enjoyed hosting you. Kindest regards, Corrie Appleton

Johann D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Ongelooflike goeie waarde. Uit al die verblyf wat ek al deur LekkeSlaap bespreek het, was hierdie plekkie sonder twyfel die mees volledig uitgeruste, skoonste en mees aangename een. Ek kan dit definitief aanbeveel. Die kombuis is baie goed toegerus met goeie gehalte-messe, bakke, stoof en oond, skottelgoedwasser en baie lig. Die huis self het baie spasie en het 2 braaikamers, met die boonste braaikamer wat 'n uitsig op die see het. Ek sal terugkom vir nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Charming Fisante House
Hallo Johann. Ai man, dit is terugvoer soos hierdie wat vir ons as eienaars, asook ons huis bestuurder en skoonmakers, absoluut alles die moeite werd maak. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is hierdie klein gebare van tevrede gaste wat vir ons almal as 'n aansporing dien, om te weet dat elkeen se bydrae gesien en waardeer word. Kom kuier gerus weer, jy is enige tyd welkom. Vriendelike groete Corrie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R4 900
R4 900 R4 410
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 900
R4 900 R4 410
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantesingel 46, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8efd605401cd64fb4f3e5d17d578de01c2ac61710ab46ee9d88dddd3797a76f304885f7483d4dea1bc886150a26762ca25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 900 nouVanaf R4 410 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 46 Fisante Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.419522486886 19.146672785282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang