Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charmy's

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito sal binne 24 uur na vertrek terugbetaal word. Indien daar breekskade is, moet gaste asb. die eienaar in kennis stel en moet hulle dit nie self vervang nie. Vervangingswaarde sal van die breekskadedeposito geneem word.

Daaglikse skoonmaakdienste kan op versoek gereël word.

Geen harde musiek na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 59, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA849b3422b41b16eaa7aefb0dfd6926a35f5a35bfdbb287acd77432c7829835c3fcfdaeed47ea39d03656eddbd8952b6439aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 59 Malva Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1975454 22.0515959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang