Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charmy's

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 59, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Charmy's is 'n knus selfsorgkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in Mosselbaai geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste.

Dié eenslaapkamerkothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein 2-sitplek tafel vir gaste om hul maaltye te geniet. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, met 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, Netflix en YouTube bied. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Maak die stapeldeure oop na 'n patio waar gaste die seeuitsig kan geniet terwyl hulle 'n heerlike buitebraai geniet. Buitelugsitplek is beskikbaar vir gaste voor hul eenheid. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie eiendom is naby die strande, winkelsentrum, restaurante, kroeë en mediese geriewe. Gaste kan 'n rit na Hartenbos neem en die Santos-strande besoek, en die waterpark en die bekende zipline oor die see geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Charmy's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Malvastraat 59, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charmy's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 59, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA849b3422b41b16eaa7aefb0dfd6926a35f5a35bfdbb287acd77432c7829835c3fcfdaeed47ea39d03656eddbd8952b6439aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 59 Malva Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1975454 22.0515959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang