Windhoek du Chateau
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chateau-straat 11, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas
-
Vanaf
R2 300R1 955 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Windhoek du Chateau is 'n selfsorgkothuis in Windhoek wat vas is aan die eienaar se huis, maar sy eie privaat ingang het. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan die gedeelde swembad gebruik. Daar is ook buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek. Die eenheid is relatief sentraal en is stapafstand vanaf die Maerua Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Caren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chateau-straat 11, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Windhoek du Chateau het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chateau-straat 11, Luxury Hill, Windhoek, 0000, Khomas