Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Check Inn Hotel

  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 155, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Check Inn Hotel bied gastekamers en is in Groenpunt geleë. Die hotel is die ideale basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede in en om die Atlantiese kus van Kaapstad kan verken.

Verblyf by Check Inn Hotel bied 'n verskeidenheid individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer en beskik oor geriewe soos 'n TV met plaaslike en sekere DStv-kanale, en klerehangplek. Die hotel bied gratis WiFi-internettoegang, en 'n kiosk-area met vendingmasjiene wat warm pasteie, toebroodjies, muffins sowel as warm en koue drankies verkoop.

Gratis parkeerplek is beskikbaar op 'n eerste-kom-eerste-bedien-grondslag. Check Inn Hotel is ideaal geleë langs die Groenpunt Parkrun-area, binne 2 km vanaf die sakekern, en binne 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 138 resensies vir Check Inn Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofweg 155, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Check Inn Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 155, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46b48c7e9186cd884b5bfe04a667b3e7ff702ea516f6eec321554c4d7e13671b5cbca5dd460c87cec52feb00b45d4f38e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 155 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.907914911564 18.406222581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang