Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Check Inn Hotel

  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 155, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in en om die Atlantiese Seekus van Kaapstad kan verken.

Verblyf by Check Inn Hotel bestaan uit unieke kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer en geriewe soos 'n TV met plaaslike TV-kanale, sekere DStv-kanale en hangplek vir klere. Die hotel bied WiFi en 'n kiosk met snoepmasjiene wat warm pasteie, toebroodjies, muffins en warm en koue drankies verkoop.

Gratis parkeerplek is beskikbaar en dit werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Check Inn Hotel is oorkant die Groenpunt Parkrun-area, 2 km vanaf die middestad en 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Renate C
5.0
Skoon, netjiese verblyf met vriendelike personeel. Absolute waarde vir geld. Ons was baie welkom ontvang. Ek en my dogter het al vantevore by Check In...
Sien meer
Feb 2025
Betsie B
5.0
Lekker rustig! Klomp spelers wat gereis het vanaf Kalahari vir netbaltoernooi. Is vriendelik ontvang, kamers is skoon en netjies en voldoen aan al die...
Sien meer
Feb 2025
Annolien D
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag skoon en netjies. Die kamer was skoon en netjies. Die ontvangs was goed en professioneel, maar die kamer was baie kompak. Meer vir jonger reisi...
Sien meer
Jan 2025
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag. Skoon en netjies. Bed baie gemaklik.
Jan 2025
Andrew D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasorie. Ons verblyf was ongelooflik lekker en ons het besluit om weer so 'n wegbreek daar deur te bring.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofweg 155, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Check Inn Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 155, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46b48c7e9186cd884b5bfe04a667b3e7ff702ea516f6eec321554c4d7e13671b5cbca5dd460c87cec52feb00b45d4f38e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 178 5 1 5 155 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.907914911564 18.406222581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang