Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Plateau

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marscha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Cheetah Plateau
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danie Dt L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie Dt L

Ons het dit baie geniet.

Ja ons het lekker gebly. Dit was fantasties.

Candice R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R

Excellent.

We had a wonderful stay! Very secure and comfortable.

Teegan A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teegan A

It was a nice and peaceful getaway.

It was such a beautiful house. As soon as we got there, we were greeted with kudu. We will definitely go back there next time!

Desiree V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Pragtige huis.

Cheetah Plateau is 'n pragtige plek. Dit is net jammer dat ons die naweek met die wurms gekies het, maar ons moes vir besigheid Marloth toe kom. Hulle het ons die keuse gegee om te kanselleer, maar ons het blyplek nodig gehad. Ons kon nie hulle braai- en swembadgeriewe gebruik nie, aangesien daar orals wurms was. Sal definitief op 'n ander geleentheid weer terug wil kom. Die huis binne is van 'n baie hoë gehalte.

Candice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Our host was very helpful and the house was beautiful and clean.

We had a wonderful stay at Cheetah Plateau. Our host was very helpful and the house was beautiful and clean.

Chantal S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Awesome, loved it!

Stunning home away from home. It has everything you need to enjoy a peaceful family holiday. Modern, clean and just an all round awesome place to stay.

Beulah B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah B

Lovely and peaceful.

Had a good stay. Enjoyed the house.

Rudi M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M

Pragtige ruim plek.

Pragtige plek en ons het heerlike paar dae daar spandeer. Die gesin was mal oor alles en die lekker spasie. Sal beslis weer van die gebruik maak as ek weer Marloth toe kom.

Riaan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan P

Okay gewees.

Lekker gebly, dankie. Het 'n paar onsmaklike goedjies gehad.

Tanya C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya C

Grillerig.

Pruilige huis, mooi en modern. Maar glad nie waarde vir geld nie. Sal ook nie aanbeveel nie. (Vuil swembad - glad nie soos wat geadverteer word nie. Vuil braai area - moes eie braai rooster gaan koop het. Vuil boma area - kon nie eens daarvan gebruik maak nie. Wurms ORALS kon glad nie buite spandeer deur die dag nie. Daar was gesê sekere tyd van die jaar kry hulle wurms, maar dit sal goeie klientediens wees om mens te laat weet. Vuil bedlakens. Sal nie weer die plek bespreek nie ook nie aanbeveel nie. Mors van geld!)

Cheetah Plateau se terugvoer

Good day Tanya,
Thank you for your booking at Cheetah Plateau. Unfortunately, we are unable to know exactly what time of year the park is infested with the caterpillars as this is the second outbreak the park has ever experienced (this year's outbreak differs from last year). You will find, when in nature, unforeseen things like this happen and it is unfortunately out of our control.

Cheetah Plateau
Elmarie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Lekker rustige omgewing. Die huis is beautiful net soos op die fotos.

Wild het kom inloer - gebande muishonde, koedoes, bosbok ram, en vlakvarke. Ek sal verseker weer bespreek!

Kobus P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Netjiese, ruim huis, mooi toegerus.

Wonderlike ervaring, sal beslis weer.

Jacobus W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W

Baie netjies en gerieflik. Fantasties om die diere op jou agterstoep te aanskou. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Cheetah Platue is 'n lieflike huis en ons het werklik elke dag geniet van ons verblyf daar. 20 km van Krokodilbrug-hek na die wildtuin toe is die huis. Baie goed geplaas. Hulle sal net die volgende gaste moet waarsku dat daar bouwerk begin het op die perseel agter die huis.

Morne F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F

Baie rustig en het lekker ontspan, sien uit om weer te kom.

Die huis het baie ruimte en is toegerus met alles wat mens nodig het en baie diere kan gesien word.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Debbie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Ongelooflik lekker!

Dit was 'n baie lekker tyd wat ons gehad het. Die huis is stylvol en gerieflik. Ideale ligging. Baie diere het vir ons kom kuier, behalwe die nagapies. Enigste voorstel wat ons kan gee, is om 'n watergat ook te maak vir die diere. Verder het ons 'n ongelooflike lekker tyd gehad. Baie dankie.

Chantal H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Hierdie was 'n ongelooflike mooi plek. Lekker rustig en die diere het ons kom besoek.

Skoon, mooi en moderne huis. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Moderne verblyf in die bos, naby wildtuin.

Baie lekker gebly. Die aircons en waaiers maak dit baie gemaklik. Lekker om die diere te sien eet by jou huis.

Samkelisiwe K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samkelisiwe K

Wonderful stay.

Beautiful experience with animals constantly visiting. Amazing experience.

Mallory B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mallory B

Lovely house for a large group.

The house is very comfortable and clean, with comfy beds and fluffy towels. It is in a nice location and we had animals visiting in the mornings and afternoons/ evenings which was a treat. If you are patient and quiet enough in the late evening, a genet will come to visit which we really enjoyed seeing. Unfortunately, the house next door is being built so there is a constant noise during the daytime (in the week) which meant we did not spend as much time outside as we had hoped.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperd-straat 4027, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19fbac1dc3af26eba94bd80416fed022362a2cba6bc382e42ee434c81c6ecd7091dcbcb05a4178819e11bc2badfaac571684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 4027 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35161 31.79943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang