Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Plateau

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Danie Dt L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons het dit baie geniet. Ja ons het lekker gebly. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Excellent. We had a wonderful stay! Very secure and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teegan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

It was a nice and peaceful getaway. It was such a beautiful house. As soon as we got there, we were greeted with kudu. We will definitely go back there next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Pragtige huis. Cheetah Plateau is 'n pragtige plek. Dit is net jammer dat ons die naweek met die wurms gekies het, maar ons moes vir besigheid Marloth toe kom. Hulle het ons die keuse gegee om te kanselleer, maar ons het blyplek nodig gehad. Ons kon nie hulle braai- en swembadgeriewe gebruik nie, aangesien daar orals wurms was. Sal definitief op 'n ander geleentheid weer terug wil kom. Die huis binne is van 'n baie hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Our host was very helpful and the house was beautiful and clean. We had a wonderful stay at Cheetah Plateau. Our host was very helpful and the house was beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome, loved it! Stunning home away from home. It has everything you need to enjoy a peaceful family holiday. Modern, clean and just an all round awesome place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lovely and peaceful. Had a good stay. Enjoyed the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Pragtige ruim plek. Pragtige plek en ons het heerlike paar dae daar spandeer. Die gesin was mal oor alles en die lekker spasie. Sal beslis weer van die gebruik maak as ek weer Marloth toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2024

Okay gewees. Lekker gebly, dankie. Het 'n paar onsmaklike goedjies gehad.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

Grillerig. Pruilige huis, mooi en modern. Maar glad nie waarde vir geld nie. Sal ook nie aanbeveel nie. (Vuil swembad - glad nie soos wat geadverteer word nie. Vuil braai area - moes eie braai rooster gaan koop het. Vuil boma area - kon nie eens daarvan gebruik maak nie. Wurms ORALS kon glad nie buite spandeer deur die dag nie. Daar was gesê sekere tyd van die jaar kry hulle wurms, maar dit sal goeie klientediens wees om mens te laat weet. Vuil bedlakens. Sal nie weer die plek bespreek nie ook nie aanbeveel nie. Mors van geld!)

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Marscha
Cheetah Plateau
Good day Tanya, Thank you for your booking at Cheetah Plateau. Unfortunately, we are unable to know exactly what time of year the park is infested with the caterpillars as this is the second outbreak the park has ever experienced (this year's outbreak differs from last year). You will find, when in nature, unforeseen things like this happen and it is unfortunately out of our control.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marscha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperd-straat 4027, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19fbac1dc3af26eba94bd80416fed022362a2cba6bc382e42ee434c81c6ecd7091dcbcb05a4178819e11bc2badfaac571684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 4027 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35161 31.79943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang