Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chelmsford Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adri V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Awesome huis om te bly! Awesome plekkie om te bly. Ons was drie grootmense en het met gemak gebly in die huis. Baie kalm, rustig en veilig. Alles wat ons nodig gehad het was in die huis en nog meer. Sal weer gebruik maak van die huis indien ek weer daai kant is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly en naby aan St Georges Park. Heerlik privaat en veilig. Geleë in 'n stil woonbuurt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelmsford-laan 17, Essexvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f1ad625d8eaf50fb7817116e8edc4025d288da64411cf9b863b6598f84cd358076c6e8e1bb98cd2ec2640e91e3fc70787d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 17 Chelmsford Avenue Essexvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.969461 25.5963478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang