Cherry Grove 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naledi-rylaan 617, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cherry Grove 3 bied ontspanne gasteverblyf aan paartjies in 'n kleindorpie met 'n Italiaanse en Toskaanse styl. Daar is tót 'n fontein en 'n geplaveide plein.
Gaste kan uit 2 woonstelle kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die woonstelle is oopplan en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan voor die kaggel en die TV met 'n sekere DStv-kanale ontspan. Daar is ook WiFi.
Die woonstelle bied toegang tot 'n Romeo-stoep met 'n uitsig oor die plein waar 'n markie Saterdae gehou word. Dullstroom is propvol aktiwiteite soos hengel en voetslaan en daar is besienswaardighede soos die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en die Verloren Vallei Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 135
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Naledi-rylaan 617, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Cherry Grove 3 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naledi-rylaan 617, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga