Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Grove 3

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Jaqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Ideaal vir 2. Dekor is baie mooi en die kaggel maak die eenheid lekker snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun-pierre K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Very pleasant. We enjoyed the stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Lekker gebly en jul sien ons weer. Ons en ons getroude seun het in twee eenhede gebly, 3 en 6. Dekor pragtig, maar badkamers kort aandag met teëlwerk. Het verneem hulle gaan aan dit werk. Goed toegerus en die kaggels is 'n groot plus!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roland K
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2023

A most disappointing and unpleasant overnight stay. Shower not working, tap in bathroom basin not working, light in toilet not working, very dusty, oil splatters on wall in kitchen area, thick dust on blinds. Nespresso machine not cleaned etc, etc. For the price charged, I expected above satisfactory accommodation. Do not try to contact Dullstroom Reservations after 13:00 on a Saturday, the phone just rings and rings until it cuts out. Dullstroom seems to be losing the flair it had a couple of years ago. I will not recommend any person to use Cherry Grove Apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Stephan
Cherry Grove 3
Good morning Roland I am very sorry to hear about your experience at Cherry Grove. The matter has been brought up to all relevant parties. You mentioned in your complaint that you tried to call us at 13:00. However I was in the office on Saturday until 2pm and no call came through. During loadshedding and with bad weather telkom goes down so I can understand the missed call if you called the landline. Our afterhours number is listed on all platforms and is written big on the wall of our office. The only contact or communication I had directly with you over the weekend was when you went to "klerekas" to call me and that was around 14:30pm Our number is on the envelope that your keys were in as well and had you called me once you picked up the issues, I could've solved the problem then. I hope this experience did not put you off Dullstroom and that you will come and visit our beautiful town again.

Patricia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties, die rustigheid en netheid is vir seker 'n wenner. Dit was so 'n goeie wegbreek van ons besige leefstyl af. Sal definitief nog 'n paar keer gaan inloer. Pragtig uitgerus met die regte Italy-gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanda B
1 nag
5.0
Jan 2022

Fantasties, wonderlik. Dit was 'n wonderlike blyplek. Mal oor die rustigheid in en om die gebou, ek sal Cherry Grove aan enige reisiger aanbeveel. Die plek is mooi uiteengesit, mal oor die afwerking, lieflike tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Lovely little apartment near the edge of town. A bit noisy but otherwise really lively setting and enjoyably safe stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephan
Cherry Grove 3
Good morning Happy to hear you enjoyed your stay.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Stephan
Cherry Grove 3
Baie dankie vir die resensie

Carla S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Wonderlike plek om te bly. Marius van Dullstroom Inn het uitstekende diens gegee en gehelp waar nodig. Fantastiese ontbyt onder by Mad Hatters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2021

Baie lekker gewees. Die eenheid wat bespreek was, is gerieflik ingerig. Daar was wel so paar goedjies wat stukkend was. Die prys vir die eenheid is volgens my te duur.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Stephan
Cherry Grove 3
Hi Francois, Dankie vir die terugvoer, ons sal die eienaars laat weet en var dat hulle asseblief alles reg maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 127

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 617, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c93ea820d2085683eb9a446da609edb0b08f2a4eb4568d5a6692d9be247da6009fd10649c158833cc9a4f6be744e8edf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 617 Naledi Drive Cherry Grove Apartments 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.424397722573 30.100220659154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang