5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 147 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chesapeake Bay 23 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks met uitsig oor die strand in Margate, en naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 2 enkelslaapbanke. Die 2 badkamers is onderskeidelik toegerus met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar in die gemeenskaplike waskamer. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n enkelslaapbank met 'n TV.
Hierdie leefarea maak oop na 'n balkon met 'n buite-eetkamertafel wat 'n goeie plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy oor die see uitkyk. Die Chesapeake Bay-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n klimraam vir kinders, 'n tennisbaan en gemeenskaplike braaiplekke. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Akash Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 147 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chesapeake Bay 23 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
147 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang