Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesham House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Shaun K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great comfortable stayover. Excellent stay. The room was clean and the beds were super comfortable. The breakfast was awesome and very good. Our hostess was so friendly and helpful, and we really enjoyed our stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongekende diens en gasvryheid, dit was voorwaar 'n baie aangename verblyf. Waarde vir geld, en fantastiese diens en gasvryheid. Genoeg veilige parkering ook. Ons sal definitief weer aanklop met ons volgende besoek. Die ontbyt is fantasmagories lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornia S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly en ontbyt was puik! Sal beslis Chesham aanbeveel. Ek is baie gasvry ontvang en die was baie tegemoetkomend toe planne skielik verander. Die kamers is lekker ruim en in die Kaapse winterstorm was die bed heerlik warm en snoesig. Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Soos verwag, waarde vir geld. Lekker gebly, dankie. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeri R
1 nag
5.0
Feb 2024

Where majestic cliffs embrace the ocean, and every moment is a melody of whales. Nestled in the heart of Hermanus, Chesham House is a gem that exceeded all expectations. From the warm hospitality to the breathtaking views of Walker Bay, every moment felt like a serene escape. The attention to detail in the beautifully appointed rooms, coupled with the delectable breakfast served with a smile, made my stay unforgettable. Highly recommend Chesham House for an idyllic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Skoon, netjies, goeie diens. Nie self daar gebly nie. Was geboek vir mense op sakereis. Hulle was baie tevrede en het geen klagtes gehad nie. Sê die gasvrou het uit haar pad gegaan om hulle te help en self ekstra gedoen vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeri R
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfection. Nestled in the heart of Hermanus, Chesham House is a gem that exceeded all expectations. From the warm hospitality to the breathtaking views, every moment felt like a serene escape. The attention to detail in the beautifully appointed rooms, coupled with the delectable breakfast served with a smile, made my stay unforgettable. Highly recommend Chesham House for an idyllic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riel H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

'n Baie aangename kuier in 'n skoon, gemaklike kamer. Baie lekker! En wonderlike diens (en vriendelikheid!) van die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Net 'n plesier. Baie lekker gebly - die ontbyt was ook baie lekker! Yum!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

We love Hermanus and walking the paths and swimming in the sea. Fantastic, we arrived in Hermanus early and called our host to see if we could drop off our bags, and we were absolutely welcomed. The accommodation is fantastic and clean and situated in the best part of Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4ddf1896abd8f9cc0265a8c00333baff618f4a693515ba1b4ad94f6290283ec6989ba7d1b290de6a46ae24d2ee9171dcfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 319 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.410263 19.259628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang