Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesham House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chesham House is 'n gerieflike, gesinstipe B&B in Hermanus, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy informele atmosfeer en puik ligging.

Die gastehuis bestaan uit 8 kamers wat tot 17 gaste kan huisves. Besprekings vir groot groepe word nie toegelaat nie.

Chesham House is in Millionaire's Mile, net 'n paar meter van die strand af geleë. Dit is oorkant die bekende walviskykplekke in die omgewing genaamd "Die Gang". Heelwat bekende kranspaadjies, bergpaadjies en Hermanus Gholfbaan is ook net om die hoek.

Chesham House beskik ook oor 'n lieflike swembad en 'n groot tuin. Ander geriewe: koffie- en teemaakgeriewe en internet in al die kamers. Die meeste kamers is ook toegerus met televisies (SABC 1, 2, 3 en eTV).

Braaigeriewe is nie beskikbaar nie en groot groepe word ongelukkig nie akkommodeer nie, behalwe as die rede vir die groep-besoek vasgestel word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Attie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongekende diens en gasvryheid, dit was voorwaar 'n baie aangename verblyf. Waarde vir geld, en fantastiese diens en gasvryheid. Genoeg veilige parkeri...
Sien meer
Sep 2024
Cornia S
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en ontbyt was puik! Sal beslis Chesham aanbeveel. Ek is baie gasvry ontvang en die was baie tegemoetkomend toe planne skielik verander. ...
Sien meer
Jun 2024
Roelf D
Saam met vriende
5.0
Soos verwag, waarde vir geld. Lekker gebly, dankie. Heerlik.
Mrt 2024
Lizeri R
5.0
Where majestic cliffs embrace the ocean, and every moment is a melody of whales. Nestled in the heart of Hermanus, Chesham House is a g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Dirk L
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, goeie diens. Nie self daar gebly nie. Was geboek vir mense op sakereis. Hulle was baie tevrede en het geen klagtes gehad nie. Sê die g...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chesham House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4ddf1896abd8f9cc0265a8c00333baff618f4a693515ba1b4ad94f6290283ec6989ba7d1b290de6a46ae24d2ee9171dcfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 319 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.410263 19.259628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang