Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesham House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chesham House is 'n gerieflike, gesinsstyl B&B in Hermanus, bekend vir sy informele atmosfeer en puik ligging.

Dit het 8 kamers om van te kies en kan tot 17 gaste akkommodeer. Ons aanvaar geen groot groepbesprekings nie.

Chesham House self is op Millionaire's Mile, net 'n paar meter van die see af. Dit lê oorkant een van die bekende walviskykterreine in die streek, genaamd "Die Gang" The Passage. Ook naby is verskeie bekende kranspaadjies, bergroetes en die Hermanus Gholfbaan is net om die draai.

Chesham House bied 'n uitnodigende swembad in 'n ruim tuin. Ander geriewe sluit koffie en tee in al die kamers en internettoegang in. Die meeste kamers het televisies, met SABC 1, 2, 3 en eTV.

Ons het nie braaigeriewe nie, en ons huisves nie groot groepe (tensy die doel van die besoek uitgeklaar word), of privaat partytjies nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 117 resensies vir Chesham House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chesham House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4ddf1896abd8f9cc0265a8c00333baff618f4a693515ba1b4ad94f6290283ec6989ba7d1b290de6a46ae24d2ee9171dcfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 319 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.410263 19.259628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang