Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chestnut @ Top Lodge

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sungubala-pas, D119, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chestnut @ Top Lodge is 'n knus selfsorgkothuis op 'n pragtige plaas net buite Bergville. Hierdie is een van 3 kothuise op die perseel en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is om in die winter met 'n boek te ontspan.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die aktiwiteite op die perseel geniet, wat kunsvlieghengel, baarshengel, voëlkyk, fietsry en voetslaanroetes insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Shaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Sungubala-pas, D119, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sungubala-pas, D119, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7414649838ddf08fa50fad07b5e64fabc734afaf9cbe9577524f313ea9bae9f41789fe9efdb96d63c3ffaf0a9315d7bd8bbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 2) Sungubala pass D119 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.621046694518 28.973734461256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang