Christa's Place 897
Beskrywing
Dié semi-selfsorgkamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitarea en 'n lessenaar. Die kamer het 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en YouTube, yskassie, mikrogolf en 'n tee- en koffiestasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng