Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christa's Place 897

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige kamer. Ons het weereens baie lekker gebly hier. Die gasvryheid en hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Alles is goed georganiseer en die kamer is pragtig met alles wat jy benodig. Die fyn detail en klein dingetjies maak die verskil tussen goed en uitsonderlik. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie môre Andre, baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was weereens 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons hoop om jul gou weer te sien. Lekker week. Groete, Christa

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly, die gasvryheid van die gasheer het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fariedha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent service. Lovely place. Great for a long weekend stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Thank you for your review, Fariedha. It was a pleasure hosting you and we truly hope to see you again.

Nella R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Relaxing Christa is a wonderful host. The accommodation has everything one can need. Most enjoyable experience. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Good morning Nell-marie Thank you for your review, it was an absolute pleasure to host you.

Erika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Hoogs aanbeveelbaar. Perfekte veilige en rustige ligging. Christa het ons baie vriendelike ontvang. Die eenheid is ruim, skoon, netjies baie gerieflik en goed toegerus met alles wat nodig is, en 'n paar bederfies. Wanneer jy iets nodig het, help hulle graag. Met die inverter het ons nie eers geweet van load shedding nie. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Baie dankie vir jul resensie. Ek waardeer opreg. Ons hoop werklik om jul weer by ons te sien. Dis heerlik om gaste soos u by ons te verwelkom.

Barney V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie netjies en vriendelike diens. Met die inverter het ons nie eers geweet daar was loadshedding nie, baie gerieflik en netjies en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
1 nag
3.8
Mrt 2022

Lovely stay. Nice stay, just the driveway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Christa
Christa's Place 897
Good afternoon Jacques, thank you for your feedback. kind regards

Neels M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Fantasties! Twee fantastiese mense. Ons was vriendelik ontvang deur Chrsita, alles aan ons gewys en ons dadelik laat tuis voel asof ons mekaar al lank ken. Die plekkie is fantasties, goed geleë en baie veilig. Alles is skoon en op hulle plek en alles is daar wat jy nodig het. Daar is melk, koffie, tee, ens. en as iets klaar is, moet ons net 'n boodskap stuur. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie Christa en Wassie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Dit is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie middag Neels, Baie dankie vir julle mooi terugvoer, waardeer it opreg. Dit was n plesier om julle by ons te huisves ons hoop werklik ons sien julle weer. :-)

Elise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie aangename verblyf, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Die gasvrou Christa is baie vriendelik het ons vooraf gekontak en 'n veilige reis toegewens. Kan die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie more Neels, Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ons het julle baie geniet en julle is absoluut n aanwins vir enige gastehuis. Ons hoop om julle gou weer te sien. Lekker daggie en veilig wees in die tye,. Love from Christa's Place

Ignitia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Netjies, veilig, perfekte ligging, vriendelik! Goeie ligging, vriendelike ontvangs, skoon en netjies verblyf! Baie veilige plek, bekostigbaar! Sal beslis weer daar tuisgaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R892
R892 R803
per nag (plek vir 2)
Vanaf R892
R892 R803
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2269c52aad6ba3635048af882cb42efb3d40793e284101e63ab6e5d82bbed5272586c2d6cf0d2070f796625e1da28af4f6be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R892 nouVanaf R803 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 897 Braam Pretorius Street Montana Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6855044 28.2634167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang