Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christa's Place 897

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Christa's Place 897
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Pragtige kamer.

Ons het weereens baie lekker gebly hier. Die gasvryheid en hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Alles is goed georganiseer en die kamer is pragtig met alles wat jy benodig. Die fyn detail en klein dingetjies maak die verskil tussen goed en uitsonderlik. Sien julle gou weer!

Christa's Place 897 se terugvoer

Goeie môre Andre, baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was weereens 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons hoop om jul gou weer te sien. Lekker week. Groete, Christa

Christa's Place 897
Matheus M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matheus M

Heerlik.

Ons het heerlik gebly, die gasvryheid van die gasheer het ons baie welkom laat voel.

Fariedha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fariedha M

Excellent service.

Lovely place. Great for a long weekend stay.

Christa's Place 897 se terugvoer

Thank you for your review, Fariedha. It was a pleasure hosting you and we truly hope to see you again.

Christa's Place 897
Nella R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella R

Relaxing

Christa is a wonderful host. The accommodation has everything one can need. Most enjoyable experience. Thank you.

Christa's Place 897 se terugvoer

Good morning Nell-marie

Thank you for your review, it was an absolute pleasure to host you.

Christa's Place 897
Erika M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Hoogs aanbeveelbaar.

Perfekte veilige en rustige ligging. Christa het ons baie vriendelike ontvang. Die eenheid is ruim, skoon, netjies baie gerieflik en goed toegerus met alles wat nodig is, en 'n paar bederfies. Wanneer jy iets nodig het, help hulle graag. Met die inverter het ons nie eers geweet van load shedding nie. Hoogs aanbeveelbaar.

Christa's Place 897 se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Ek waardeer opreg. Ons hoop werklik om jul weer by ons te sien. Dis heerlik om gaste soos u by ons te verwelkom.

Christa's Place 897
Barney V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney V

Baie netjies en vriendelike diens.

Met die inverter het ons nie eers geweet daar was loadshedding nie, baie gerieflik en netjies en vriendelike gasvrou.

Jacques N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques N

Lovely stay.

Nice stay, just the driveway.

Christa's Place 897 se terugvoer

Good afternoon Jacques, thank you for your feedback. kind regards

Christa's Place 897
Neels M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Fantasties!

Twee fantastiese mense. Ons was vriendelik ontvang deur Chrsita, alles aan ons gewys en ons dadelik laat tuis voel asof ons mekaar al lank ken. Die plekkie is fantasties, goed geleë en baie veilig. Alles is skoon en op hulle plek en alles is daar wat jy nodig het. Daar is melk, koffie, tee, ens. en as iets klaar is, moet ons net 'n boodskap stuur. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie Christa en Wassie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Dit is pragtig!

Christa's Place 897 se terugvoer

Goeie middag Neels, Baie dankie vir julle mooi terugvoer, waardeer it opreg. Dit was n plesier om julle by ons te huisves ons hoop werklik ons sien julle weer. :-)

Christa's Place 897
Elise O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O

Baie aangename verblyf, skoon en netjies.

Alles wat mens nodig het. Die gasvrou Christa is baie vriendelik het ons vooraf gekontak en 'n veilige reis toegewens. Kan die verblyf beslis aanbeveel.

Christa's Place 897 se terugvoer

Goeie more Neels, Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer.

Ons het julle baie geniet en julle is absoluut n aanwins vir enige gastehuis. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lekker daggie en veilig wees in die tye,.

Love from Christa's Place

Christa's Place 897
Ignitia P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P

Netjies, veilig, perfekte ligging, vriendelik!

Goeie ligging, vriendelike ontvangs, skoon en netjies verblyf! Baie veilige plek, bekostigbaar! Sal beslis weer daar tuisgaan en aanbeveel.

Karen B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Stunning spot.

Christa, you are a rare gem. Wassie, you are an amazing host. Thank you both for your hospitality.

Melusi M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melusi M

It was great!

Everything was perfect. We enjoyed our stay. They are welcoming and hospitality is amazing.

Christa's Place 897 se terugvoer

Good morning, Thank you so much for your feedback, we hope to see you soon. Christa's Place

Christa's Place 897
Christelle Z - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle Z

Dit was 'n baie lekker plek en sal dit aanbeveel, gasvry mooi netjies en skoon.

Sal dit enige tyd aanbeveel en self weer gaan.

Christa's Place 897 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Christelle. Ons waardeer opreg en hoop om julle spoedig weer sien. Julle is wonderlike gaste en 'n plesier om julle op ons perseel te akomodeer. Groete, Christa.

Christa's Place 897
Vanaf R892
R892 R803
per nag (plek vir 2)
Vanaf R892
R892 R803
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2269c52aad6ba3635048af882cb42efb3d40793e284101e63ab6e5d82bbed5272586c2d6cf0d2070f796625e1da28af4f6be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R892 nouVanaf R803 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 897 Braam Pretorius Street Montana Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6855044 28.2634167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang