Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christa's Place 897

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 25 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Vanaf R904 R814 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Christa's Place 897 is in Montana Park, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en hospitale.

Gaste kan WiFi, alle kragproppe. die TV en ligte gebruik tydens beurtkrag. Slegs die mikrogolf, lugversorger en strykyster kan ongelukkig nie in die tyd gebruik word nie.

Die suite is op 'n woonerf geleë en het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Draagbare lugversorging is beskikbaar.

Die suite het ook basiese verhit- en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ’n strykyster en strykplank.

Daar is 2 gemakstoele en 'n slim-TV met DStv, YouTube en Showmax. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Daar is geslotekringtelevisiekameras op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamer. Ons het weereens baie lekker gebly hier. Die gasvryheid en hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Alles is goed ge...
Sien meer
Jun 2024
Matheus M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly, die gasvryheid van die gasheer het ons baie welkom laat voel.
Mei 2024
Fariedha M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Lovely place. Great for a long weekend stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nella R
Besigheidsreis
5.0
Relaxing Christa is a wonderful host. The accommodation has everything one can need. Most enjoyable experience. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Erika M
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveelbaar. Perfekte veilige en rustige ligging. Christa het ons baie vriendelike ontvang. Die eenheid is ruim, skoon, netjies baie geriefli...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Gaste dink Christa's Place 897 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R904
R904 R814
per nag (plek vir 2)
Vanaf R904
R904 R814
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2269c52aad6ba3635048af882cb42efb3d40793e284101e63ab6e5d82bbed5272586c2d6cf0d2070f796625e1da28af4f6be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R904 nouVanaf R814 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 897 Braam Pretorius Street Montana Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6855044 28.2634167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang