Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christie's Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Christie's Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Wonderlik!

Van bespreking tot uitboek het alles seepglad verloop. Estie was baie gaaf en het ons ook op kort kennisgewing met 'n ekstra bed gehelp. Die kamer is skoon, netjies en goed toegerus. Al was dit net een aand, het ons die oorslaap by Christie's Inn baie geniet.

Jacobus B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Gerieflike, skoon en veilige verblyf.

Vriendelike en behulpsame personeel. Ek het baie lekker gekuier en kom beslis weer.

Suzani E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani E

Baie netjies, baie stil.

Baie dankie, die dame het uit haar pad gegaan om vir ons reg te staan al was dit 'n Vrydag. Pragtige kamers, super modern, alles wat jy nodig het. Sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Hans N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans N

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, geen probleme ondervind nie.

David P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Very clean facility, comfortable and friendly service.

Very nice breakfast which was well presented.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Reynier V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier V

Waarde vir geld, en baie netjies.

Baie lekker gebly, en was stil en rustig.

David N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

The rooms are well thought out and provide everything one needs for a comfortable overnight stop. The reception is warm and friendly.

This place is really neat and tidy with great attention to detail. A very pleasant surprise. Great hospitality, too.

Tshegofatso S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso S

Pleasant stay.

Our stay was very pleasant. The room was clean and we recieved bottled water, chocolate and a rusk everyday.

Juan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan O

Skoon, netjies en baie rustig.

Akkommodasie is baie netjies en skoon. Blyplek is naby winkels en dinge om te doen.

Elise B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elise B

Baie netjies en skoon, rustig.

Dis glad nie naby of in Heanertsburg se rigting nie, so skakel is baie verwarrend as jy verblyf naby Heanertsburg soek. Dit word as b&b geadverteer, maar jy kry nie ontbyt as jy nie klik daarop nie, so dis ook baie verwarrend.

Alwyn P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P

Netjies, effektief, skoon en rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang en ons kamers was gereed en baie netjies. Estie het selfs gesorg dat ons geholpe is met 'n plek om te eet. Ons sal beslis weer daar oornag indien ons in die omgewing is.

Christie's Inn se terugvoer

Baie dankie Alwyn.
Ons is baie bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het.
Kom kuier weer!

Christie's Inn
Anculien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anculien S

Perfek, lekker, great.

Pragtige plek, pragtige fasiliteite, gasvrye mense. Regtig baie oulik.

Henko V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Baie netjies en skoon.

Sal enige tyd weer daar bly. Baie skoon en netjies en alles in werkende toestand.

Henko V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Netjies.

Baie netjies en rustig, vriendelik.

Andrea R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea R

Heerlik, rustig en netjies.

Vriendelike ontvang en baie netjiese kamer. Die gaste huis is stil en veilig. Sal definitief weer daar oornag.

Christie's Inn se terugvoer

Baie dankie, Andrea. Dit was heerlik om jou hier te hê. Volgende keer gaan ons ontbyt eet.

Christie's Inn
Leon L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L

Gerieflik en gemaklik.

Alles was skoon en netjies.

Deon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie netjies, egter twee probleme.

Die eerste probleem is dat mens die deur omtrent uit die kosyn moet slaan om dit toe te kry om te sluit. Die tweede probleem was die oulike en vriendelike wit en ligbruin Jack Russell hondjie, wat so elke nou en dan begin gesels, blaf aanhoudend wat my slaap gereeld gesteur het. Op een stadium het hy selfs die maan-tjank uitgevoer, so jy raak net aan die slaap dan maak hy jou wakker. Ek het regtig 'n slegte nagrus gehad die aand voordat ek 425 km moes terugry Johannesburg toe. Dis nice dat eienaars honde het ek verstaan hoekom, maar hulle moet nie mens se nagrus versteur nie.

Christie's Inn se terugvoer

Deon, ons is so jammer dat jou verblyf by ons gepaard gegaan het met sulke probleme. Ons kon ongelukkig nie na die deur laat kyk voor jou aankoms nie, maar dit is intussen reggemaak.
Die bure se hond kan ons nou nie regtig iets aan doen nie, maar ons het met hulle gesels en probeer maar saamwerk met ons gemeenskap om lawaai so laag as moontlik te hou vir ons gaste. Christie's Inn self het geen honde nie.
Ons hoop hartlik om jou weer by ons te sien, ons wil baie graag hê dat jy die mooi van ons gastehuis en 'n fantastiese nagrus ook kan beleef sodat jy gelukkig hier kan vertrek en voel dat jy weer hier kan kom oornag.

Christie's Inn
Jean S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean S

Skoon en netjies.

Ek moes onverwags oorslaap in Tzaneen en Christie's kon my onmiddellik help met verblyf.

Christie's Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou kuier; ons hoop om jou gou weer te sien.

Christie's Inn
Cecilia G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Uitstekende verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang, kamer skoon en vars. Stil en veilige omgewing. Ontbyt was heerlik! Kliëntediens uitstekend. Sal vir seker weer daar oornag.

Christie's Inn se terugvoer

Cecilia,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit geweldig. Jy en jou meisiekinders was absoluut fantastiese gaste. Sterkte met die ballet.

Christie's Inn
Charmaine D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Gerieflik, netjies en die personeel was baie vriendelik.

Gerieflik, vriendelike personeel en goeie ligging.

Petru U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru U

Baie netjies, rustig en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Jan-hendrik V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik V

Baie goed en georganiseerd.

Ek bly in baie plekke reg oor die land vir werk en Christie's is een van die beste ten opsigte van waarde vir geld. Enigste negatief wat ek kan meld is dat daar te min goeie koffie beskikbaar is veral tydens ontbyt. Ek wil nie sachet koffie drink nie.

Christie's Inn se terugvoer

Ons sal onthou, enige kritiek is opbouend. Ons het vir jou filter koffie met jou volgende besoek.

Christie's Inn
Sonja F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F

Die beste in Limpopo.

Wil net die bestuur en haar span geluk wens met 'n uitstekende plekkie. Alles is so perfek gewees vir my verblyf. Elke oggend 'n gesonde ontbytpakkie ontvang. Julle is tops, sal definitief weer oor 3 maande by julle bespreek.

Christie's Inn se terugvoer

Sonja, dit was net so heerlik om jou by ons te hê! Jy is een van daardie wonderlike gaste wat elke hotel en gastehuis hoop om te huisves. Dankie vir die wonderlike woorde, ons is reg vir jou oor 3 maande.

Christie's Inn
Schalk H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk H

Skoon en veilig.

Ek het by drie plekke gebly gedurende my besoek aan die area. As hulle nie vol bespreek was nie sou al drie my aande vir seker hier gewees het. Beslis die skoonste en baie privaat.

Monica T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica T

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, ruim en moderne kamer.

Was vriendelik ontvang, kamer was skoon en netjies, ruim en gerieflik. Gerieflik geleë naby restaurante en winkels.

Beate B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate B

Fantastiese plek en lieflike mense!

Ek het nou al 2 keer by Christie's gebly en dit was waarlik baie lekker. Die kamer was ruim en die badkamer is ongelooflik. Ek is mal oor die stort. Ek was baie bly oor die mini yskas en mikrogolf in die kamer, maak my lewe baie maklik. Die mense by Christie's Inn is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die plek vir seker aanbeveel! Ek sien julle binnekort weer.

Jacolien V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien V

Ontspannend.

My man het daar oorgeslaap. Dis netjies en skoon en hy wil net daar weer slaap as hy in Tzaneen werk.

Sonja F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F

Super.

Baie lekker gebly. Rustige omgewing met net die beste diens.

Christie's Inn se terugvoer

Baie dankie. Dit is altyd lekker om ons gaste te ontvang. dis soos n gaste familie.
Welkom om weer te kom.
Christiinn groete

Christie's Inn
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Karin D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin D

Skoon en gerieflike blyplek vir korter verblyf.

Gemaklike bed, super skoon beddegoed en groot badkamer dra by tot gerieflike verblyf. Ekstras soos tweepuntproppe, lessenaar, studeer-lamp en melk in yskas maak die lewe makliker. Beslis aanbeveelbaar.

Ntombikayise B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ntombikayise B

The place is just okay.

The shower was overflowing, we couldn't shower together with my husband. Busy street not safe going in/coming out.

Penny S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny S

Perfect location close to all amenities, with lovely bathroom and super bed!

We so enjoyed our stay at Christie's - a very comfy room. Just loved the good shower and a nice touch to have lovely bathroom amenities - thank you! We will definitely recommend you!

Yolandi O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O

Perfect for business travellers.

Perfect for business travellers. Friendly and professional.

Anelie S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelie S

Fantasties! Kos stylvol en heerlik.

Definitief aan te beveel aan enige een. Lekkerste ervaring van 'n gastehuis in 'n lang tyd. Kos is 'n pluspunt en word baie stylvol voorgesit. Vriendelike personeel. Dankie vir 'n heerlike ervaring.

Mariska F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F

Dit was baie ontspannend.

Ons het dit baie geniet. Was gerieflik en baie lekker.

Trudie D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D

Baie netjies.

Personeel is gaaf. Die plekkie is baie netjies.

Karin D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Alles nuut, skoon, netjies en pragtig.

Heerlike verblyf, netjiese plek met vriendelike personeel. Alles werk en is pragtig.

Esmari H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari H

Lekker, vriendelik en veilig.

Die mense by Christie's is baie vriendelik - die dame het selfs vir my gesê waar al die "locals" gaan stap in die middae, waar om wegneemetes te kry ens. In 'n vreemde dorp word dit baie waardeer. Die kamer was netjies en skoon. Ek het veilig gevoel en het 'n goeie nagrus gehad. Die enigste ding waaroor ek spyt is, is dat ek my swemklere by die huis gelos het, want daardie swembad het wonderlik gelyk in die bedompige Tzaneen.

Leon N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

"Lekker geslaap" rustig en vriendelik, dankie.

Die mense het my baie vriendelik ontvang. Ek was beïndruk met die fasiliteit. Baie dankie ek sal beslis weer daar wil slaap.

Caron F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron F

Very comfortable stay.

I needed a place to overnight while my husband was in hospital. Christie's Inn was ideal for this purpose. Staff were very friendly and accommodating.

Nico P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Very clean and tidy, money well spent.

Tzaneen is a very lovely town, the guesthouse complements it perfectly.

Fanie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Oornagverblyf ná vakansie.

Netjiese, vriendelike oornagverblyf wat ons ten sterkste kan aanbeveel.

Adv M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv M

Wat 'n aangename ervaring.

Aangename en hartlike ontvangs. Die diens was puik en die etes op die perseel was uitstekend. Ek sal julle enige tyd aanbeveel vir enige persoon wat in Tzaneen moet oornag. Baie dankie vir die puik diens.

Clarina L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarina L

Baie lekker!

Kamers baie skoon en netjies... ontbyt was fantasties!

Bernard V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Die gastehuis by Christies was presies wat ek wou gehad het: Gehalte-verblyf.

Veilig, skoon, professioneel. Daar is 'n lugversorger en 'n TV (met die basiese minimale DStv-pakket op). Beddens is goed, alles is skoon en word goed onderhou. Badkamer is oud maar heeltemal voldoende. Ontbyt is baie baie goed. Eienaar doen baie moeite en dit wys. Kan dit met gemak aanbeveel. Jy parkeer ook reg voor jou skuifdeur.

Leona P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona P

Aangenaam en rustig.

Die kamer was baie aangenaam en so ook die ontbyt. Ongelukkig kon ek geen ontvangs kry van enige DStv-kanaal soos geadverteer is nie. Die rokers in die ander kamers se rook was ook BAIE onaangenaam.

Gavin B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B

The accommodation was perfect.

Staff very helpful. Easy access , clean , neat and spacious.

Arna G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arna G

Waarde vir geld.

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie dankie.

Wessel O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Ria V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V

Netjies en skoon!

Vriendelike personeel. Baie netjies en skoon. Perfekte oornagplek.

Vernon K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K

Pleasant

Very impressed, thanks.

Francina C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francina C

Heerlik en gerieflik

Uitstekend en sal beslis weer hier aandoen.

Justine K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine K

Sal beslis weer hierna toe kom

Sal dit defenetief aanbeveel vir ander gaste.

Delia B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia B

Decent

Security and facility very good. However it was too noisy. A lot of couriers stayed over and talked loudly until the early hours of the morning. Fortunately they did not play music as well.

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-laan 32, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc941b10a2948a8b9d039f44470644ca8e3ee49566f838c39357eef102db285b03dc413cbb870b7b73522eab180aca0cfb280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 32 Aqua Avenue Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.814890264298 30.151237586881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang