Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christie's Inn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
A C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Aangename tyd. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Geen opmerking. Geen opmerking om hier te maak. Ek het mos nou klaar 5 sterre vir alles gegee. Sjoe, die goed vat te veel tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie vriendelike ontvangs gehad. Dankie tog vir lugversorgers. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Gemaklik, skoon, waarde vir geld, baie netjies, vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Netjies, veilig, vriendelik en goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen T
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Heerlik. Ja, die verwelkoming was vriendelik en die kamer was net groot genoeg. Kamer se dakwaaier werk baie lekker en die bed is groot en beddegoed lekker skoon. Die badkamer is goed toegerus en die stort is lekker groot. Alles was mooi skoon. Ek sal net voorstel die kamer 2 moet daar 'n area wees waar 'n mens grimeering en hare kan doen. Daar was net 'n spieel in die badkamer. Ek het 'n verlenging gaan koop om my hare in die badkamer te blaas; verder geen ander probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wonderlik! Van bespreking tot uitboek het alles seepglad verloop. Estie was baie gaaf en het ons ook op kort kennisgewing met 'n ekstra bed gehelp. Die kamer is skoon, netjies en goed toegerus. Al was dit net een aand, het ons die oorslaap by Christie's Inn baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, geen probleme ondervind nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David P
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2023

Very clean facility, comfortable and friendly service. Very nice breakfast which was well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-laan 32, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eb8d7cf8dc475b20209520044b8a6168e70688d88c78dad02a1076f703403ca32b87b15f688f5fc972450194bd88295233b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 32 Aqua Avenue Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.814828500238 30.153667330742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang