Cayail Bush Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Rita B - Sep 2024
Algehele gradering
Brilliant!
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Thank you so much for your review, Rita. We hope to see you again soon!
Janine S - Sep 2024
Algehele gradering
A lovely family weekend in the serenity of the bush.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Thank you so much for your review. We are glad that you enjoyed your time with us. We hope to see you soon!
Monika F - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely, modern house in the bush.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Dear Monika, thank you for your review. We hope to see you soon.
Karen V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Karen. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Daynia B - Okt 2023
Algehele gradering
Bush break.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Thank you for your review Daynia, hope to see you soon.
Ria B - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en gerus!
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Karen, ons is bly dat julle so lekker gekuier het by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Annabet V - Jul 2023
Algehele gradering
Salig.
Nicole V - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Grietjie H - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd spandeer.
Anneli B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig en skoon. Goed toegerus.
Riana S - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice and comfortable stay.
Nicola A - Apr 2023
Algehele gradering
What an absolute gem. Highly recommended!
Lees meerRis P - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, luukse bosveldverblyf.
Angela P - Mrt 2023
Algehele gradering
Incredible villa with a great location.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Thank you. Glad you enjoyed it and hope to see you soon.
Carol A - Jan 2023
Algehele gradering
It was a most enjoyable stay, especially as the first African experience for Italian friends. We are already planning our next trip to Cikeru.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Thank you Carol. We are so happy to know you all enjoyed your stay. Can't wait to welcome you back again.
Sylvia V - Apr 2023
Algehele gradering
We had the most amazing time.
Koketso M - Apr 2023
Algehele gradering
We enjoyed every minute, we didn't want to leave and we wished we could extend if possible.
Marius S - Des 2022
Algehele gradering
2de keer daar gebly. Uitstekend.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Daleen A - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlik saam met goeie vriende.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Daleen. Ons hoop om julle weer vinnig te sien.
Deirdre J - Okt 2022
Algehele gradering
The accommodation is well equipped and comfortable.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Hi Deidre, thank you for staying at Cikeru Bush Lodge. We hope to see you again in the future.
Francouis K - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet.
Bronwynn L - Aug 2022
Algehele gradering
Very comfortable peaceful and relaxing stay in a lovely home that has absolutely everything you need.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te verwelkom.
Willie N - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteite in 'n moderne huis.
Jabulile N - Jul 2022
Algehele gradering
Heavenly. Just as it looks in the pictures.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Thank you so much for the great review. We really hope to see you soon.
Dirk S - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Dankie Dirk, dis altyd lekker om te hoor gaste geniet die verblyf. Sien julle gou weer.
Kyli B - Jun 2022
Algehele gradering
Luuks en lekker!
Lees meerCayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Kyli, vir die resensie. Vreeslik jammer oor die chloor ons sal seker maak volgende keer dat dit reg is. Baie bly dat julle dit geniet het en hoop om jul weer binnekort te sien.
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die verblyf is uitstekend en baie mooi smaakvol gemeubileer. Baie lekker om op stoep te sit en oor die bos uit te kyk.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Jaco, ek is baie bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om dit te hoor. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Gretchen D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik. Ons het sommer tuis gevoel.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie, Gretchen. Bly julle het dit geniet.
Santa F - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties lekker!
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie, Santa. Bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle binnekort weer.
Susan G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Amanda D - Okt 2022
Algehele gradering
Die grootste probleem was toe load shedding die lugversorging afgesit het.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Dankie Amelda vir die resensie oor die blyplek. Ons gaan verseker in die toekoms 'n kragopwekker kry ons besef dis vreeslik warm en die lugversorging help baie asook weer in die winter dae. Hoop ons sien julle gou weer.
Elize W - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome stay, the house is beautiful and well equipped.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Thank you Elize. Glad you enjoyed your stay.
Linda B - Mei 2022
Algehele gradering
Die huis is awesome, skoon en alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Dankie, Linda vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Millicent N - Okt 2022
Algehele gradering
Best location and very stunning place.
Lees meerCayail Bush Lodge se terugvoer
Hi Millicent, I am so sorry to hear about your game drive experience. I was not aware that Alicia changed the prices and I would have spoken to her about it. Alicia is in charge of the game drives. We would really love for you to visit us again.
Koos F - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties, groot bederf!
Lees meerCayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Koos vir die terugvoer . Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en ons hoop dat julle ons binnekort weer sal besoek.
Kobus P - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic, please don't change anything.
Cayail Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Kobus. Ons sal julle baie graag weer wil sien hier.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang