Cayail Bush Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Cayail Bush Lodge is geskik vir tot 6 gaste, insluitend kinders.
Wildritte en hout is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Harde musiek, oorbodige geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
Ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Let asb dat 'n bewaringsfooi en 'n selfryfooi by die ingang na Dinokeng Wildreservaat betaal moet word.
R80 per volwassene
R50 per kind (2 tot 12 jaar)
R50 ingangsfooi vir voertuie
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang