Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claptons Beach 2

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilde R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie dankie vir jul vriendelikheid. Ek sal Claptons Beach 2 aanbeveel vir seker. Dit is netjies en skoon, alles wat jy benodig is daar, die uitsig is fantasties. Ek kan nie wag om weer daar te gaan bly nie. Dit was absoluut fantasties, en ons is met 'n swaar hart daar weg. Mens wil net daar bly. Baie dankie aan Andre en Ronel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Hi Ilde, Baie dankie vir die opbouende resensie. Ons waardeer dit. Jy was 'n wonderlike gas en is enige tyd weer welkom om hier by ons in die pragtige en hoogs veilige Claptons/Marina Martinique te kom kuier. Tot wedersiens! A&R

Sunette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Claptons 2 is perfek vir mense met kinders. Besonderse plek, baie lekker gewees. Als is netjies en naby aan als wat mens nodig sal hê. Die plek is ideaal ingerig en op so 'n lekker plek geleë. Jy kan op die dek sit en kinders in die swembad dophou. Die 2 kajakke se gebruik en die bootrit is so 'n lekker ekstra bederf. Die internet is ook baie vinnig en mens weet nie eers van loadshedding met die inverter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Hi Sunette Ons is bly dat julle Claptons en die Marina Martinique geniet het. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ook baie dankie vir die opbouende resensie, ons waardeer. Julle is enige tyd weer welkom. Mooi loop! A&R

Chantel C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker kuier plek, kon nie vir beter vra nie. Ons het die beste vakansie gehad! Andre en Ronel is hartsmense en het ons soos familie laat voel. Die huis is ongelooflik netjies met alles wat jy nodig sal hê. As jy wil tuis voel en op jou hande gedra wil word, is Claptons beach no 2 beslis die plek vir jou! Dankie Andre en Ronel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Hi Chantel Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons poog deurentyd om Claptons 2 'n aangename wegbreekbestemming te hou. Julle is ter enige tyd weer welkom om te kom kuier. Groete A&R

Tania J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Onvergeetlik! Daar is nie 'n beter plek, beter gasheer en vrou nie! Ons het absoluut niks kort gekom nie. Die eenheid en kompleks is 'n juweel! Ons is op die hande gedra en voel of ons afskeid moes neem van familie. Dankie Andre en Ronel. Julle het vir ons 'n wonderlike vakansie moontlik gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Beste Tania, Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle was model gaste en is ter enige tyd weer welkom hier by ons. Groete

Matthew C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Excellent location and great accommodation. Andre is an excellent host, the location and the accommodation are great. The house has everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Hi Matthew Thank you for your positive review. We at Claptons 2 appreciate it. Remember your promised complimentary day of accommodation next time you visit us. Regards A and R

Danie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wat 'n verrassing! Heerlik gekuier! Vandat ons by Clapton Beach aangekom het en ingewag was deur Andre en Ronel, het ons so tuis daar gevoel! Vriendelike mense, netjiese huis, veilige omgewing, pragtige marina met pragtige huise. Heerlik gerus en sal beslis weer kom na Clapton Beach 2!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Dankie Danie vir die positiewe en opbouende resensie. Sien uit na julle volgende kuiertjie.

Eleanor L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfekte plek om net 'n bietjie rustig te raak! Ek sal Claptons Beach 2 beslis aanbeveel. Ons het elke oomblik daar geniet. Dit is perfek geleë en baie gerieflik as jy klein kinders by jou het. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Hi Eleanor. Baie dankie vir die positiewe en opbouende resensie. Ons waardeer opreg! Groete ook aan Brummer en die Woelwaters. A&R

Dievan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Pynlik netjies, vriendelike en besorgte mense, veilig en sal verseker weer daar boek. Ek sal nooit weer op 'n ander plek boek nie! Andre en Ronel is hartsmense, wat die heeltyd reggestaan het vir ons, plek was pynlik netjies en diens was uitstekend, ons gaan klaar boek vir volgende jaar. Puik! Ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Beste Dievan Ons is werklik bly dat julle dit hier by ons geniet het. Baie dankie ook vir julle positiewe en opbouende resensie. Ons waardeer opreg. Ons sien voorwaar uit na julle volgende Wegbreek hier na ons in die pragtige Marina Martinique. Julle is meer as welkom. Groete Andre en Ronel

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beste eenheid met beste legging. 1. Toegang tot strand (nie alle eenhede by Marina Martinique bied dit nie). 2. Inverter met battery vir beurtkrag (groot bonus!). 3. Kayak beskikbaar. 4. Baie vriendelike eienaars. Kan nie verkeerd gaan om hierdie instansie te boek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Baie dankie Louis. Julle positiewe insette beteken baie vir ons en Claptons Beach 2. Sien uit na julle volgende wegbreek. Groete

Candice B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lovely stay by the water. We had a lovely stay right by the water. The owners are very welcoming and friendly. The place is clean and tidy. We enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Claptons Beach 2
Thank you, Candice. We appreciate. You were wonderful guests, more than welcome to visit us again. Regards A@R

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad 18, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b8c2c8921cc406dbd167699675779e3c28958ad7f6636ca0d918370e6a6d79034f8aab6dfdb690f843a571c8e8512bc81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 18 Northern Access Rd, Marina Martinique Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07686735776 24.919874480438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang