Claptons Beach 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 10 Des 2024.
Ontvang 'n gratis .... Geldig vir verblyf vanaf 4 Jul 2024 tot 20 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
1. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
2. Rook is verbode binne die eenheid.
3. Die reëls van die kompleks moet te alle tye streng nagekom word. Die reëls is binne die eenheid beskikbaar.
Stilte tussen 22:00 en 08:00
4. Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
5. Geraas, insluitende verbale kommunikasie, moet te alle tye tot die minimum beperk word sodat ander inwoners nie gepla word nie. Waak daarteen om te alle tye nie 'n steurnis/ergernis/irritasie/oorlas vir ander te wees nie.
6. Minimumverblyftydperk: 3 dae.
7. Boetes sal vir die gas se rekening wees.
8. Kinders bo 14 jaar word as volwassenes beskou.
9. Maksimum hoeveelheid persone toegelaat: 4 Volwassenes en 2 kinders onder 14 jaar.
10. Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordelike Toegangspad 18, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang