Eddies Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tina D - Aug 2024
Algehele gradering
Verwelkomend.
Ria C - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike gastehuis, en ideaal geleë. Pam en Palesa het uitstekende diens gelewer.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Thank you Ria. We are so glad you enjoyed your stay. I hope the rest of your travels are filled with wonderful memories.
Johan D - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Thank you for your lovely review, Johan De Villiers. As new owners, we appreciate all our reviews. Look out for the changes we are planning to implement to enhance your stays. If you would like to receive special offers we will be providing, kindly get in touch with us. Kind regards and best wishes, Pam
Engela G - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review, Engela. It was really lovely to meet you and we hope to see you at Eddies again.
Liezel C - Apr 2024
Algehele gradering
Magical.
Eddies Guesthouse se terugvoer
So glad to hear you enjoyed your stay. We hope to see you again.
Vivien L - Mrt 2024
Algehele gradering
Regtig lekker, netjies en skoon.
Eddies Guesthouse se terugvoer
We really appreciate your review. Hope to see you at Eddies again on your next trip to Clarens.
Keri-lee C - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Thank you. We are the new owners and look forward to welcoming you back at Eddies on your next Clarens getaway.
H V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde - Netjies / skoon / Lekker groot bed / Baie veilig.
Gerry J - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely facility with everything you need.
Sarien T - Jun 2024
Algehele gradering
Alles wat nodig was vir kort oorbly. Sal weer daar gaan bly.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Thank you, Sarien.
We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back at Eddies Guesthouse.
Have a wonderful day.
Jolande H - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely for a weekend away.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Thank you. I'm so glad you enjoyed your stay at Eddies. See you again.
Paul W - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Maret L - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie ligging en diens.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Hi Maret,
Thank you so much for your lovely review.
We are happy you enjoyed your stay!
We are also making lots of improvements to Eddies and hope to see you again soon.
Martie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Eddies Guesthouse se terugvoer
We are the new owners of Eddies and we trust your next stay will be just as comfortable. Thank you for your review.
Liz C - Feb 2024
Algehele gradering
Het baie onwelkom gevoel.
Lees meerAlex C - Jul 2024
Algehele gradering
It might be good for an overnight stay, but no longer.
Lees meerEddies Guesthouse se terugvoer
Hello Alex, thank you for your feedback.
We are very sorry that you did not have a pleasant stay.
We have recently taken over Eddies Guesthouse and find all comments and reviews very helpful as we look to make each stay comfortable for all our guests.
We will be addressing the issues you brought up with careful detail including getting new electric blankets, fresh air sanitisers, extra hangers and space for guests' clothing and suitcases, and moving any hindrances in front of the TV. Safety of our guests is very important to us, so we will add non-slip mats into the bathrooms as well.
Our team at Eddies Guesthouse will do all we can to ensure top-quality cleanliness and updated amenities.
We appreciate your feedback as it helps us make the necessary improvements. Please know that we are working hard to ensure a better experience for our guests and do hope to see you again in the future.
All the best,
Eddies Guesthouse Management
Jacques P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Gideon F - Nov 2023
Algehele gradering
Oornag blyplek. Loop afstand van alles af. Eienaar baie aangenaam & behulpsaam.
Danelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly dat ek wens die naweek was langer!
Joey K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Etienne V - Okt 2023
Algehele gradering
Goed geleë, baie netjies met 'n mooi uitsig oor die berge.
Christina B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig en baie rustig.
Bernice en Jan P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Eloise P - Sep 2023
Algehele gradering
Sò lekker gewees!
Anne-mari D - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, ontspanne, baie te doen.
Wessel D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en die personeel is baie vriendelik.
Igna M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese verbly.
Anria V - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry en gerieflik.
Jaun V - Jul 2023
Algehele gradering
Very friendly staff and the view is so nice.
Pulane M - Jun 2023
Algehele gradering
It was beautiful.
Stefan G - Mei 2023
Algehele gradering
Great stay.
Jolande H - Apr 2023
Algehele gradering
Comfort
Bruce N - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyable and comfortable.
Brian S - Apr 2023
Algehele gradering
Eddies was net reg vir ons en die diens was die beste.
Igna M - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Klaven V - Des 2023
Algehele gradering
Laid-back, scenic, fun.
Lees meerLouise S - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Goed ingerig. Veilig en naby dorp.
Abri V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike diens.
Alva P - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly reception. Lady really went extra mile to ensure our stay is enjoyable.
Joyce D - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreeknaweek saam met familie.
Ronel P - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Franswa S - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en ruim. Was bietjie ongelukkig.
Eddies Guesthouse se terugvoer
U het nie betaal vir die kraan vervanging nie. U het slegs betaal vir die uitroep fooi van die nutsman wat net R200 was. Kraan se koste is R900 en die eienaar het die koste gedra. Die nutsman en eienaar het die kraan voor u aankoms ondersoek en die kraan het 100% gewerk. Die kraan is afgebreuk met 'n groot krag impak. Die eienaar het met die inboek verduidelik dat die generator gebruik word vir watervoorsiening en voor 22:00 saans en na 8:00 in die oggend (dit is om gaste en bure nie te steur nie.) Tydens u verblyf was u tydens 8 munisipale wateronderbrekings van water voorsien. Daar was geen versoek van 'n gas om die generator aan te skakel voor 10pm en na 8am nie. Gasstowe is herhaaldelik aangebied vir die gas. Groete, Dawn Trevelyan
Maria V - Feb 2023
Algehele gradering
Nice place to stay.
Mariska D - Jan 2023
Algehele gradering
Goed geleë en mooi uitsig.
Paddy T - Jul 2023
Algehele gradering
Not a friendly welcome, we arrived 20 mins early, had not asked to be booked in, just wanted to see where place was. Was told that it was inconvenient as she had not had time to shower and put on her make up. But we could go to our room. Not made to feel welcome.
Eddies Guesthouse se terugvoer
The guests were upgraded from the smaller and cheaper unit Santa to a bigger, more expensive unit called June without any extra costs. The guests were told about the surprise upgrade and were very pleased with this. In spite of the early check-in of more than an hour, they were allowed to check in early. The guest interrupted the owner's shower by entering her private home without prior arrangement. The guest had no right to enter the private property before 2 pm. They arrived one hour early. They were still treated with respect and the welcome came at the appropriate time with check-in.
Stephen B - Des 2022
Algehele gradering
Mooiste plekkie in die mooi Clarens.
Jeanne-marie L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Loved it.
Glenda H - Des 2022
Algehele gradering
5 Stars for Eddies Guesthouse.
Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was puik!
Cliff H - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice place to stay for short or long term.
Lynette K - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en baie gasvry ontvang.
Shelley S - Jul 2022
Algehele gradering
Clean, friendly, wonderful place to stay!
Natalie K - Jul 2022
Algehele gradering
All you need!
Gerte F - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Wilna R - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig en mooi skoon en netjies.
Madelein L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike aankoms. Baie hulpvaardig en gesellig.
Tessa B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en die moeite werd.
Mario P - Apr 2022
Algehele gradering
Very central, good value for money.
Tanita V - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, exactly what we needed.
Arno V - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful and perfectly located.
Philip V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir jou geld.
Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik. Pragtig en netjies.
Desmond L - Jan 2022
Algehele gradering
Very nice.
Anton D - Des 2022
Algehele gradering
Wonderfull place and host.
Riaan B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jan B - Des 2022
Algehele gradering
Oor die algemeen 'n positiewe ervaring.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Ek vertrou dat julle die kragvoorsiening tydens Eskom se kragonderbrekings geniet het. Eddies se gastehuis se eie watertenks het deurgaans vir watervoorsiening gesorg terwyl die hele Clarens sonder water was. Eddies se gastehuis is van die min gastehuise met 'n kragopwekker en eie watertenks. In die 20 jaar van bestaan het Eddies nie motor diefstalle of inbrake gehad nie.
Theresa H - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Lindie M - Okt 2022
Algehele gradering
Was rustige wegbreek.
Kevin T - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent. Really enjoyed our two nights at Clarens Eddies.
Liezel M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Sonja J - Jul 2022
Algehele gradering
Visit Clarens back from holiday.
Louise P - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur gasvrou en sy het uit haar pad gegaan om vir ons krag te voorsien vir ons vrieskas wat in bakkie was. Ons waardeer dit opreg.
Brenda M - Des 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable accommodation. Secure parking, walking distance to all shops and restaurants.
Johann P - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese eenhede wat toegerus is met alles wat benodig word.
Helga S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie!
Michele M - Nov 2021
Algehele gradering
The place was clean, host was very friendly and upgraded us, and location was perfect.
Lenell L - Nov 2021
Algehele gradering
Stapafstand van staproetes en restaurante.
Michele M - Nov 2021
Algehele gradering
Dawn told us the best route to get there and upgraded us. She was very friendly and the place was wonderful.
Marietjie O - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en was tevrede met alles. Baie dankie.
Ingrid V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë, baie skoon en netjies en veilig. Net 'n bietjie knap - afhangende van die tipe verblyfplek wat jy kies, natuurlik.
Yolanda N - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik. Die eienaar is uitstekend en hulpvaardig.
Lynette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
Grace M - Sep 2021
Algehele gradering
Exceptionally good service.
Hilde P - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike eienaar.
Riaan S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Marga L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jolande H - Jun 2021
Algehele gradering
Kuiertjie by die berg.
Annemarie D - Jun 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Stephan V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie bekostigbaar, netjies en baie vriendelike en behulpsaam.
Corli M - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflik!
Leon J - Apr 2021
Algehele gradering
Pleasant and relaxing stay.
Ernst H - Feb 2021
Algehele gradering
Loopafstand vanaf dorp. So jy hoef nie jou voertuig te gebruik nie.
Lenell L - Feb 2021
Algehele gradering
Clarens was op my emmerskoplys en ek is bly ek het daarby uitgekom.
Jolande H - Feb 2021
Algehele gradering
Eddie's ons tuiste in Clarens.
Marinda C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese plek.
Evan E - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Heleen P - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome
Steyn V - Jan 2021
Algehele gradering
Great!
Deon V - Jan 2021
Algehele gradering
Very clean. The views are stunning and the host was very helpful and friendly.
Stephanie P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek, skoon en vriendelike eienaar.
Delene B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en baie rustig.
Sophia B - Jan 2021
Algehele gradering
Clarens Eddies het ons verwagting oortref.
Miles V - Jan 2021
Algehele gradering
Good value.
Berenice V - Nov 2021
Algehele gradering
The staff and owner were very helpful. We will definitely return.
Japie D - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Maarten R - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, baie skoon en goeie waarde vir geld.
Eddies Guesthouse se terugvoer
Eddies se gaste huis het sy eie reservoir tenke en is nooit sonder water nie. Met u arrivering is u meegedeel dat die eienaar op die perseel woon en dat sy dadelik gekontak moet word as daar probleme is. Ons sou binne 2 sekondes oorgeskakel het na ons eie tenke en u sou heerlik kon stort.
Judith S - Des 2021
Algehele gradering
Parkering nie veilig nie, badkamer ongelooflik klein.
Eddies Guesthouse se terugvoer
In 20 jaar het ons geen inbrake in voertuie of geboue gehad nie. Dawn Trevelyan eienaar
Mariska P - Des 2021
Algehele gradering
Baie ekonomies, vriendelike gasvrou.
Bianca B - Des 2020
Algehele gradering
Perfect room, location and hostess!
Lees meerErrol K - Nov 2020
Algehele gradering
Stop over on our way to Amanzimtoti.
Carla P - Okt 2020
Algehele gradering
Geen moeite ontsien nie.
Stefan G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Jan H - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Mark J - Sep 2020
Algehele gradering
Sal beslis weer by Eddies kuier.
Johann L - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Ilze P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike warm ontvangs gehad.
Brenda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf en vriendelikste gasvrou.
Mattie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Evans C - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Steliza R - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Hendri G - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend is een van die vele woorde om dit te beskryf. Skoon en netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het, dit is wat jy gaan kry.
Daleen E - Feb 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en eienaar is baie vriendelik. Plekkie is baie skoon en gerieflik.
Frik V - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtig.
Fanie G - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Lionel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Esta K - Aug 2020
Algehele gradering
Het in Santa gebly. Mooi skoon en goed toegerus. Net 'n bietjie klein.
Anneke N - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige dorpie in die berge.
Pieter L - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike tyd in Clarens.
Hercules N - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike, dog kompakte, goed geleë oorblyplek vir 'n klein gesin in 'n mooi omgewing.
Stoffel H - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige, ruim eenheid.
Rinalda D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was die heerlikste, gerieflikste en geselligste gastehuis waar ons nog ooit gebly het en ons was al in baie!
Salome G - Jun 2019
Algehele gradering
Wat ‘n aangename ervaring.
Marisan V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerAntoinette W - Sep 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Vivienne L - Jul 2019
Algehele gradering
Very nice and tranquil.
Jacobus G - Okt 2019
Algehele gradering
Basiese verblyf met 'n goeie ligging.
Riekie L - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelukkig geen Vrystaatse vriendelikheid en gasvryheid nie.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 176, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang