Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Grand Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen baddens of die houtvuurwarmbad sal beskikbaar wees nie as gevolg van waterbeperkings, maar die swembad en storte is stees beskikbaar.
Gaste moet asb. daarop let dat hulle weens waterbeperkings nie die spa-bad en houtvuur-warmbad kan gebruik nie.
Doen asb. navraag oor die gebruik van die slaapbanke vir kinders/bykomende gaste. Op dié manier kan hulle opgemaak en gereed wees vir gaste se aankoms.
Volwassenes kan gemaklik van die slaapbanke gebruik maak, maar die verblyf laat slegs 'n maksimum van 8 volwassenes toe.
Moet asb. nie die kaggel met te veel hout oorlaai nie en moet nooit die vuur sonder toesig los nie.
Gaste word verplig om hul eie houtskool en vuuraanstekers saam te bring vir die buitebraai, die verblyf verskaf egter vuurhout en 'n vuuraanstekers.
Versoek asb. 'n net vir die swembad indien gaste een benodig.
Hout vir die binnenshuise kaggel word voorsien.
Parkeer asb. net in die villas se oprit en in die linkermotorhuis.
Rapporteer asb. onmiddellik enige skade.
Respekteer die bure te alle tye.
Gaste moet by die landgoed se reëls hou, wat insluit:
'n Spoedbeperking van 30 km/h.
Geen motorfietse word toegelaat nie.
Geen bykomende gaste behalwe dié wat geregistreer is nie.
Geen parkering op die pad of rande nie.
Geen hommeltuie nie.
Clarens ervaar watertekorte, die verblyf vra vriendelik vir gaste om die water oordeelkundig te gebruik.
Alle gaste wat bly, sal instem om by die landgoedreëls te hou.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 723
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 723
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 819 Clarens Mountain Estate, Hoek van Mount Horeb en Sentinel-weg, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf184810760b41d990bd77536012ae62ce34070ea7f4a1dc7db6f4cb754eef255cbe8101baa00a2bdfdca645442030176302?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 723 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 Stand 819 Clarens Mountain View Estate Corner of Mount Horeb and Sentinel Road 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.507258080915 28.436742182699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang