Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Classic Luxury Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Classic Luxury Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in Kaapstad se middestad en het slaapplek vir 4. Die woonstel spog met 'n uitsig op Tafelberg en Leeukop en is naby die kleurvolle Bo-Kaap, die middestad se besienswaardighede en die hawe.

Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers in die woonstel. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bad, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, sitplek en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon met 'n piekniektafel en 'n staduitsig lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, onderdakparkeerplek en die woonstelkompleks se gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leeuwenstraat 27, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d66d6c5f1001d5993f1d425279a1db42b19ea9a0d3d38b2925fc981495a5fe59956a6dddd890dd1d753ad2b3a56cb065ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 27 Leeuwen St Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9238605 18.4157589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang