Clear Water Oasis Guest Farm
Beskrywing
Olyf is 'n oornag-eenheid met slaapplek vir 2 mense. Die eenheid het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is lugversorging, 'n privaat klein stoepie met 'n buitebraai, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Daar is geen kombuis nie, slegs die nodige eetgerei. Spesiale reëlings kan vooraf getref word vir 'n ekstra matras of kampeerbedjie vir 'n kind, teen ekstra koste. Alle gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad, maar geen kinders onder die ouderdom van 18 word sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens is vanaf Maandag tot Vrydag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die venue/restaurant is tans toe - Covid 19-regulasies.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie meer as 30 km/h op die plaas ry nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Geen vure word op enige plek anders as in die braaigeriewe toegelaat nie.
Geen glasware of alkohol word in en rondom die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gecko is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer en 1 badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging in die slaapkamer en sitkamer. Die eenheid het 'n stoep met 'n braai-area. Die kombuisie is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Spesiale reëlings kan getref word vir 'n ekstra matras of 'n kampbedjie indien dit vooraf versoek word. Daar word nie meer as 5 persone in die eenheid toegelaat nie. Bykomende koste mag dag gehef word. Alle gaste kan gebruik maak van die swembad, gaste jonger as 18 jaar word nie toegelaat sonder ouertoesig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens is vanaf Maandag tot Vrydag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die venue/restaurant is tans toe - Covid 19-regulasies.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie meer as 30 km/h op die plaas ry nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Geen vure word op enige plek anders as in die braaigeriewe toegelaat nie.
Geen glasware of alkohol word in en rondom die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n binnebraai-area en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste mag van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Wasgoeddiens is vanaf Maandag tot Vrydag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die venue/restaurant is tans toe - Covid 19-regulasies.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie meer as 30 km/h op die plaas ry nie.
Geen geraas na 22:00 nie.
Geen vure word op enige plek anders as in die braaigeriewe toegelaat nie.
Geen glasware of alkohol word in en rondom die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Droësand Plaas 245, Erfdeel 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang