Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clear Water Oasis Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droësand Plaas 245, Erfdeel 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clear Water Oasis is 'n plaas in familiebesit, ideaal geleë in Vanrhynsdorp op die R27, op pad tussen Namibië en Kaapstad. Die plaas skuil in 'n rustige area vanwaar jy die Namakwaland en die Weskus kan verken, wat 'n verskeidenheid toeriste-aantreklikhede bied.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers, hetsy vir besigheid, plesier of ontspanning, en kampeer is ook beskikbaar. Daar is 2 oornagkamers wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 3 selfsorg-eenhede wat 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n stoof, yskas-vrieskas en braai-area op die stoep. Alle kamers/eenhede is toegerus met lugversorging, mikrogolwe en TV met sekere DStv-kanale. Daar is 4 kampeerplekke, elkeen met sy eie braai-area, water- en elektrisiteitspunt. Kampering is verdeel met houtverdelermure vir privaatheid en die badkamers word gedeel.

Alle kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. 'n Wasgoeddiens is Maandag tot Vrydag beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Besigheidsgeriewe soos WiFi-toegang, skandering en e-posdienste is op versoek beskikbaar. Alle gaste kan van die swembad gebruik maak, geen onder 18 sonder ouertoesig nie.
Geen dagbesoekers nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 159 resensies vir Clear Water Oasis Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Droësand Plaas 245, Erfdeel 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clear Water Oasis Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droësand Plaas 245, Erfdeel 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzN2E3MDI4LTQyYmMtNGU4Yi1hMTEzLWYxZThmN2ExNWNkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 Droësand Farm 245. Portion 1 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.586977213827 18.780542720597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang