Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clearwater Self Catering Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker geslaap. Baie lekker veilig en ons het baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie E
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

Alles was daar wat ons nodig gehad het, die plek was baie skoon. Ja, ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina D
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Ons het lekker veilig gebly met alles wat ons nodig gehad het. Ek en 'n vriendin was in die stad vir 'n doktersbesoek. Die woonstel was presies waarna ons opsoek was. Die kompleks is baie veilig, en die motorhuis was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Naby Midstream Hospital. Kan bietjie opgegradeer word! Mat en banke vuil!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf
3.6
Feb 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Freddie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2021

Netjies en bekostigbaar. Die verblyf was baie netjies en bekostigbaar. Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Netjiese woonstel en Miriro is 'n besonder vriendelike, behulpsame gasvrou. Groot frustrasie om by Eco Park Estate in en uit te gaan; slegs deur middel van 'n vingerafdruk met blykbaar geen alternatief nie. Die vingerafdrukleser lees slegs 1/10 keer my vinger (indien ek gelukkig is). As jy gelukkig is om uit te kom moet jou vinger ook elke keer weer geaktiveer word om die estate te kan binnegaan. Voorwaar 'n uiters groot frustrasie, klaarblyklik sonder enige alternatief. Nie aan te beveel vir rustige, stresvrye akkommodasie nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miriro
Clearwater Self Catering Apartments
We, the owners of Clearwater apartments apologise for the inconvenience that was caused. The biometric system was put in place for security purposes, to keep every resident or visitor in the estate safe. Let's not forget that South Africa is has very high crime, so the system ensures that only the authorised persons are in the estate. Yes it will be frustrating when the fingerprints do not read, which does not always happen except in this particular case where a guest has a personal problem with their own fingerprints but the benefits out weighs the disadvantages. For the guests who are particular about safety and security then our apartment will be good for you.

Lanè C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Baie lekker. Miriro was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sy het onmiddelik op WhatsApp reageer en ons baie mooi gehelp. Baie dankie Miriro.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2021

Dit was veilig met minum kombuisware. Dit woonstel was nie heeltemal skoon nie. Beddgoed was skoon en nuut, kombuiskaste se skarniere is los, permanente ligskerms in die dak is gebreek, kombuisware was minimum met potte sonder handvatsels, bordjies wat gesplinter is en vuil koffiebekers in die kas. Die skoonmaakmiddels was nie weggebêre nie, dit het rondgestaan in die badkamer en kombuis.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Skoon, gerieflik en goeie diens! Was skoon, veilig, baie gerieflik en het goeie diens ontvang! Dankie Miriro.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Miriro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa63bfa68bdb4ecf267b1812a767325c40bb0ca1527c14064f079d5b408c253929496c0c6bdfd2db40390ee83c547163a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Lemonwood Street Clearwater, Eco-Park Estate 0144 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.879595959342 28.178158743655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang