Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clevedon House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clevedon-weg 21, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R21 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Clevedon House is 'n lieflike selfsorghuis in die kusvoorstad Muizenberg in Kaapstad. Hierdie huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl 2 van die slaapkamers 'n koningingrootte-bed het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste in die ander slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die ander net 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n kuierarea buite, waskamer, veilige parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie en 'n alarmstelsel op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en Muizenberg-strand is ongeveer 1,2 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Clevedon-weg 21, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R21 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R21 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clevedon-weg 21, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f2a1793d86acd070e48093268786fb39c04436657f39480cab43c5ca85778a42853daec479283b03342ebce0dabda18e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 500 per nag, vir 8 mense 21 Clevedon Road Muizenberg 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.104280212789 18.471635911639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang