Clivia Cove
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-singel 21, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R685R582 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clivia Cove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat deel is van die gasheer se hoofwoning maar 'n privaat ingang het en in die skilderagtige voorstad Seaview in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. 'n Ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand.
Die eenheid het een slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Gasgeiser voorsien warm water aan die eenheid. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar in die eenheid. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolf, gasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Die eiendom het 'n sonkragpaneel geïnstalleer wat rugsteunkrag aan die ligte, TV en laaipunt verskaf.
Die patio-area bied privaat braaigeriewe met see-uitsigte vir gaste om te geniet. Omheinde parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig. Clivia Cove is net 150 m vanaf die naaste strand geleë, asook 'n kort entjie se ry vanaf 'n verskeidenheid restaurante en ander toeristeverwante doendinge in die omliggende area.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Albatros-singel 21, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Clivia Cove het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-singel 21, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang