Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Close and Comfy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 90 resensies vir Close and Comfy
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sarina M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina M

Baie netjies, gerieflik en rustig.

Lanklaas so lekker geslaap! Baie vriendelik ontvang. Marita is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie vir die lekker bederfies in die kamer! Die eenheid is baie, baie netjies en niks word ontsien om jou verblyf aangenaam te maak nie. Selfs 'n uitgerekte kragonderbreking in die area het geen noemenswaardige ongerief veroorsaak nie. Ek kan Close and Comfy met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie, Sarina. Dit was ook baie aangenaam om jou te ontvang. Jy is altyd welkom om weer oor te bly. Groete, Marita

Close and Comfy
Amina G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amina G

Definitely close, comfy and peaceful.

We really enjoyed our stay. It was clean and tidy, and we slept well. The bed was a little short for my husband. Other than that, it was perfect for a quick overnight stay.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you for staying over. I will try to make a plan for your tall husband to extend the bed next time. You are always welcome.

Close and Comfy
David B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Beste plek waar ek al gebly het! Luuks, prakties, mooi, lekker vervrissings.

Dit was die beste plek nog waar ek al gebly het! Ander plekke kan gerus kennis neem.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie David, dit was 'n plesier om jou te huisves. Jy is altyd welkom!

Close and Comfy
John William V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John William V

It was lovely.

The host was so lovely and caring.

Glenville G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenville G

Die moeite werd baie bekostigbaar.

Ons het baie lekker gebly, gemaklik, veilig en die eienaar was baie aangenaam.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Glenville, dit was ook aangenaam om julle te huisves. Julle is welkom om weer te kom bly.

Close and Comfy
Sabelo N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo N

Amazing.

Peaceful and blessed.

Close and Comfy se terugvoer

You are always welcome, Sabelo.

Close and Comfy
Sake V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sake V

Clean and comfy.

Nice area and a very friendly host. Nice, clean place.

Close and Comfy se terugvoer

Good to know that you were comfortable. You are always welcome to come stay again. Kind regards, Marita

Close and Comfy
Rokki J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rokki J

Skoon en netjies met 'n uitstekende gasvrou.

Ons oorspronklike bespreking by Close and Comfy was gekanselleer weens 'n dubbele bespreking. Dit was baie teleurstellend omdat ons al van vroeg op die pad was. Maar ten die einde van die dag, was dit 'n “blessing in disguise”. Ons kon nie 'n beter plek uitdroom het nie. Marieta wat ter laaste oomblik ingestem het om ons in te neem, was 'n briljante gasvrou. Haar bedagsaamheid en dienslewering is van uitstekende gehalte. Van notaties geplak op items in die kamer en kombuis, wat tot ons beskikking is, tot die opsie tussen kits- of “brewed” koffie. Ons het ook ons private toegang gehad, dus kon ons kom en gaan, sonder om die gasvrou te steur.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Rokki. Dit was 'n groot plesier om jou te huisves!

Close and Comfy
Ashton B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashton B

Comfy, helpful, clean, value for money.

Close and comfy is just everything you need and more. Quaint, well-furnished and clean. Well recommended.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you Ashton, you are most welcome. It was a pleasure to host you and your family.

Close and Comfy
Mariska L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Veilig en rustig.

Baie lekker gebly en heerlik gerus. Gasvrou voorsien in meer as wat jy nodig het! Die kamers wat jy op die fotos sien, is ook wat jy kan verwag.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Mariska. Dit was aangenaam om jou te huisves. Jy is welkom om weer te kom.

Close and Comfy
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Netjies, prefek en .

Lekkerste verblyf met baie goeie gasvryheid.

Close and Comfy se terugvoer

Dit was aangenaam om jou te ontvang, Francois. Welkom enige tyd.

Close and Comfy
Kerry N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry N

A wonderful stay.

Our host was wonderful, contacting us after making our booking, ensuring she would be well prepared to receive us. The property was lovely with absolutely everything you could need. Neat as a pin. The kids enjoyed it too. Definitely value for money.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much for the kind words. Good to know that everything was fine. You are always welcome to come stay again.

Close and Comfy
Ilse O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Baie aangenaam.

Ek en my dogter het baie lekker gebly. Marita is baie vriendelik en as jy net vir 'n aand of twee wil oorbly, is dit net wat jy nodig het. Skoon en netjies met sonkrag.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor alles was gerieflik.

Close and Comfy
Gawie F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie F

Baie goed.

Baie lekker gebly in a quiet area.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor, Gawie. Julle is welkom om weer te kom oorslaap.

Close and Comfy
Pieter B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Heerlike stil omgewing en netjiese verblyf --- hoogs aan te beveel.

Baie gasvry ontvang (per selfoon begelei aangesien Google buite werking was) en deeglik ingelig en beduie hoe om die volgende dag by die lughawe te kom. Baie netjiese verblyf met alle geriewe vir oornag.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Pieter. Julle is altyd welkom. Groete, Marita

Close and Comfy
George E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George E

Great.

Well positioned accommodation. It is what it is. Close and comfy.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you, George. You are welcome to come stay again anytime in the future.

Close and Comfy
Celeste N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste N

Comfortable and clean environment. Very helpful and friendly hosts.

Very nice and close to the airport, and comfortable as the name describes.

Close and Comfy se terugvoer

It's good to hear that you were comfortable.

Close and Comfy
Deon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Baie bevredigend.

Baie lekker oorgeslasp, naby restaurante geleë.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor dat julle gerieflik was, Deon. Julle is welkom om weer te kom oorbly.

Close and Comfy
Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Reta L

Fantasties!

Dit was 'n absolute bederf!

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor, Reta. Dankie dat julle hier kom oorbly het. Julle is altyd welkom. Groete, Marita

Close and Comfy
Johan E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Bly altyd lekker hier en sal weer teruggaan as daar plek is.

Bly altyd lekker hier.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Johan. Julle sal altyd welkom wees.

Close and Comfy
Jozua V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua V

Vir seker in ons top 10.

Dit was eerlik waar een van die beste plekke in PE. Ons was vriendelik ontvang. Alles en meer wat jy nodig het. Genoeg koffie en tee. Hint hint. Ek kan met liefde aanbeveel.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor alles was in orde, Jozua. Julle was ook baie gemaklik om te huisves. Julle is welkom om weer te kom oorslaap.

Close and Comfy
Erika S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Rustig na lang pad.

Dankie Marita vir jou vriendelikheid. Ons het heerlik gebly. Die ekstra bederfies, soos beskuit, vrugte en lekkergoed, was 'n heerlike verrassing. Ons sal vir seker weer daar bly.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie Erika. Dit was ook baie aangenaam om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.

Close and Comfy
Annerie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie S

Wonderful.

Excellent service. Very neat.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you Annerie. You are always welcome.

Close and Comfy
Tracy N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N

Perfek geleë naby lughawe en hoofweë.

Baie gemaklike beddens, ruim badkamers en maklike toegang na die kombuis. Baie vriendelike ontvangs. Die gastehuis is 10/10 vir netheid en gemak.

Johan E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Weereens baie lekker oorgebly.

Alles wat mens nodig het en vriendelike diens.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Johan, julle is altyd welkom. Dis vir my ook baie aangenaam om julle te ontvang.

Close and Comfy
Sabelo N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo N

Excellent, quiet and private.

The standard is unmatched as this has been my 3rd visit.

Close and Comfy se terugvoer

Sabelo, thank you for staying at Close and Comfy. You are always welcome.

Close and Comfy
Tony G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony G

Marita always a generous host. Great value for money.

Little extras in the room that make your stay more enjoyable.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much, Tony. It is a great pleasure to be your host. Kind regards.

Close and Comfy
Bettie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V

Groot bederf!

Stil omgewing en die plekkie is goed toegerus.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Bettie. Bly julle verblyf was rustig. Hoop om julle weer te sien.
Groete, Marita

Close and Comfy
Michael M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Die huis eienaars was baie behulpsaam.

Gasvryheid spreek boekdele.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Michael, dit was aangenaam om julle te huisves. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap. Groete, Marita

Close and Comfy
Brenda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Enjoyed our stay thoroughly.

Owner is very friendly, everything needed was there, lovely filter coffee, snack basket and the most delicious rusks. No interruptions during load shedding as they have hood measures in place to overcome load shedding.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much Brenda. It is good to know that your stay was comfortable. You are most welcome to come stay again. Kind regards, Marita

Close and Comfy
Sabelo N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo N

Absolutely blessed and peaceful!

Just if you could add fans in the rooms for subjection.

Close and Comfy se terugvoer

Hi Sabelo, thank you for staying with us for a second time. There is a huge ceiling fan in working condition in each bedroom. Should you need another one next time, please ask and I will bring you a floor model. Hope that is in order.

Close and Comfy
Kobus M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Vriendelike ontvangs. Baie naby aan die lughawe. Fasiliteite is besonder netjies.

Die kamer en badkamer was besonder netjies ingerig, asook die bykomende fasiliteite vir gaste. Die gasvrou verskaf heelwat ekstras vir haar gaste, asook die heerlike beskuit. Ek kan aanbeveel dat 'n TV in die sitkamer geïnstalleer word, met beperkte ontspanningskanale. Close and Comfy word hoog aangeprys. Ek sal baie graag weer daar oornag!

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoer. Julle is welkom om weer te om oorbly.

Close and Comfy
Vanessa F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F

Die eienaar was baie gaaf en baie behulpsaam.

Ons het bietjie later ingeklok as verwag maar die eienaar was baie behulpsaam en het vir ons gewag, Die plek is baie netjies en naby die nodige winkels. Het ons kuier verskriklik geniet en waardeer die feit dat ons ook later kon uitklok en kon laat slaap. Sal beslis die plek aanbeveel. Dankie.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Vanessa. Goed om te hoor julle het lekker gerus. Kom gerus weer, julle is welkom. Groete, Marita

Close and Comfy
Keith F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith F

Uitstekend. Kamer baie goed toegerus.

Huis baie netjies. Die feit dat daar geen TV is nie is 'n pluspunt. Paartjies en families het meer tyd om oor dinge te gesels.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Keith. Dis goed om te hoor alles was in orde en dat julle lekker gekuier het. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.

Close and Comfy
Erika S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Baie netjies en veilig. Baie dankie Marieta vir jou vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Goeie ligging. So netjies en veilig. 'n Mens voel sommer tuis. Dankie Marieta.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor Erika. Dit was lekker om julle vir 'n tweede keer te ontvang.
Groete, Marita

Close and Comfy
Annerie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie S

Vra vir die kamer die verste van die pad af. Die kamer is bietjie donkerder, maar 'n mens hoor nie die voertuie in die straat nie. Ek dink dit is kamer no 3.

Aangename en vriendelike ontvangs. Mooi skoon en netjies. Baie moeite is gedoen met die "snack" pakkie. 'n Fees tydens beurtkrag omdat hulle sonpanele en batterye het.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Annerie. Ek is bly julle het alles in orde gevind. Julle is altyd welkom. Groete, Marita.

Close and Comfy
Johan E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Baie lekker gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons was vir 2 nagte die enigste gaste in Close and Comfy, en dit was baie stil en rustig. Die gastehuis is gerieflik geleë naby hoofroetes en veilig.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie Johan. Dit is 'n groot plesier om julle te ontvang en julle is altyd baie welkom.

Close and Comfy
Colin J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

It was comfortable, pleasant and very suitable for my wife, her sister and I to stay.

The fact that the three of us could sit around the table for meals, sit together in the lounge. Peaceful in the suburb of Walmer.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much Colin, for choosing to stay with us. It was only a pleasure to have you as guests.

Close and Comfy
Izak G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak G

Ons het beide gevoel dat Close and Comfy 5 sterre verdien.

Ons was die enigste gaste in Close and Comfy vir 2 nagte, dus was dit baie stil en rustig. Ons is ook 'n ander kamer aangebied (kamer 1) as wat ons bespreek het (ons het kamer 3 bespreek) aangesien daardie kamer meer son kry en warmer sou wees. Ons was egter gelukkig met ons keuse en het die verblyf werklik geniet. Ons is koffiepotte en drink baie koffie (moerkoffie) en die gasvrou het voldoende "plungers" verskaf dat ons nie probleme ondervind het nie. Ons het glad nie nodig gehad om van die items buite die kamer gebruik te maak nie. Die kamers bied slegs sekere items aan - soos in die advertensie(s) gesê word - maar dit was vir ons voldoende. Ons ken nie Port Elizabeth nie en kan nie regtig kommentaar lewer oor die gerieflikheid van die ligging van die gastehuis nie maar vir ons was dit sentraal en kon ons vinnig kom waar ons wou wees. Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Aanduidings om plek te kry was duidelik en met Google, maklik om te volg. Al negatiewe opmerking is dat daar nie onderdakparkering beskikbaar is nie en toe ons die oggend wou ry, moes ons eers die ryp van die kar se ruit af kry.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Izak vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Jammer oor die vog op die motorruite in die oggend. Ek kan julle help om volgende keer die ruite skoon te maak. Hoop om julle gou weer te sien.

Close and Comfy
Vanessa V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Very comfortable very hospitable.

Our hostess was very friendly and so accommodating, always with a smile. Wonderful bed. Thank you.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you Vanessa, you will always be welcome.

Close and Comfy
Aldi N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi N

Baie gemaklik en goed toegerus.

Die bed is wonderlik en die WiFi en koffie is 'n bederf. Die eenheid is ook baie goed en prakties toegerus, en die gasvrou verteenwoordig Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste!

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Aldi, goed om te hoor dat julle verblyf gerieflik was. Julle is enige tyd welkom. Dis altyd lekker om julle te ontvang.

Close and Comfy
Gerda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H

Wonderful experience in all avenues.

Marita is the ultimate hostess, friendly and so helpful. Full marks for cleanliness and comfort, the name says it all. Beautiful serene decor just makes you want to stay. Anything forgotten at home, she has it available. Thank you Marieta. I highly recommend this little gem of a place. We'll be back.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you for the kind words Gerda. It was such a pleasure to host you. It will be lovely to accommodate you again in the future.

Close and Comfy
Paul R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Overnight stay. Excellent facilities and very friendly hostess.

Very well equipped and clearly a lot of thought has gone into the establishment.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much Paul. You are welcome to come stay any time again.

Close and Comfy
Johan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Great value.

Very friendly service and amazing value. Really close to the airport.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you Johan. Good to know that your stay was good value for money. You are welcome to come stay again.

Close and Comfy
Len B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len B

Professionele diens.

Opsioneel is nooditems soos 'n tandeborsel wat vergeet was, neergesit met 'n prys op wat die eerlike gas dan koop en die geld in 'n houertjie uit vrye wil ingooi.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie Len. Dit was aangenaam om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.
Groete, Marita.

Close and Comfy
Frikkie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S

Was aangename verblyf.

Ontvangs is vriendelik en baie behulpsaam. TV sal verwelkom word, al is dit ook in die sitkamer. Verder is die kamer goed toegerus en is geleë in 'n stil omgewing.

Close and Comfy se terugvoer

Frederik, dankie dat julle by ons kom bly het. En jou versoek vir 'n TV, ek neem kennis.
Groete, Marita

Close and Comfy
Mara S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mara S

Nie genoeg waarde vir geld nie.

Marita het ons vriendelik ontvang. Die gastehuis is gerieflik geleë naby hoofroetes. Ongelukkig voel ons dat die prys te hoog is vir wat aangebied word. Kamer 3 is klein en die bad kon nie gebruik word nie aangesien dit as 'n stoorplek dien. Ons het slegs die aand van aankoms warm water gehad. Die volgende oggend was die water baie lou aangesien die geyser reeds die aand vantevore afgesit word. Daar is ook geen TV in die gemeenskaplike area nie. Ons badkamervloer was ook nie baie skoon nie.

Close and Comfy se terugvoer

Beste Mara

Ek is jammer om te hoor dat jou verblyf nie na wense was nie.

Op my aanbod op die webtuiste maak ek geen melding van die bad nie en bied ek slegs 'n stort aan. Die rede hiervoor is dat Port Elizabeth reeds vir etlike jare geweldige droogte ondervind.

Net so bied ek geen TV aan nie, maar onbeperkte goeie Wi-Fi. Ek sal voorstel dat jy 'n aanbod volgende keer mooi bestudeer om teleurstelling te voorkom.

Oor die badkamer vloer en lou water sal ek dringend aandag gee. Dankie dat jy my laat weet het.

Vriendelike groete
Marita

Close and Comfy
Zimkhitha N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimkhitha N

We were very comfortable.

Marita was so welcoming and friendly.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you Zimkhitha.
It was a pleasure to be your host. You are most welcome!

Close and Comfy
Gary F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F

Awesome plek, so gemaklik, netjies en fantastiese kliëntediens.

Die plekkie is fantasties, ruim vreeslik netjies, en gemaklik, awesome bed wat vir my met 'n rugprobleem 100% gewerk het. Alles was mooi gesteriliseer, en daar was soveel moeite gedoen , o.a. moerkoffie in 'n plunger, appels en heerlike beskuit goed verseel. Wow, ek sal nêrens anders heen gaan met my volgende besoek aan PE. Dis wat mens 'n juweel noem. Baie dankie Close and Comfy, julle behoort julle naam na Wonderful Close & Comfy te verander.

Close and Comfy se terugvoer

Sjoe Hope, dankie. Dis 'n mondvol. Kom bly gerus weer oor. Ek is bly julle is gelukkig.

Close and Comfy
Martha P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha P

Waarlik Close and Comfy.

Ons het heerlik gebly. Akkommodasie is pynlik netjies en gerieflik naby die lughawe.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Margha, dit was goed om julle te ontvang. Hoop om julle weer te sien, julle is meer as welkom.

Close and Comfy
Aldi N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi N

Alles wat mens benodig.

Dit is 'n rustige en baie goed toegeruste selfsorgeenheid. Die gasvrou is behulpsaam en vriendelik. Alles is gerieflik en gemaklik - veral die bed!

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Aldi, goed om te weet julle is gelukkig. Julle is welkom om enige tyd weer te bespreek.

Close and Comfy
Sabelo N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo N

Heartwarming and peaceful, exactly what I needed.

The view. The Corona level of safety and space given. The outdoor nature is very therapeutic. Very, very organized, loved the stickers and arrangement, especially the recycling bin and rainwater - very eco-friendly.

Close and Comfy se terugvoer

Hi Sabelo,
Good to hear that you had a refreshing stay. You are most welcome to come to stay again.
Kind regard,
Marita

Close and Comfy
Sanet S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Rustig en gemaklik.

Nes die naam sê: Close and Comfy! Naby alle besighede en eetplekke in Walmer en Walmerpark Mall. Veilige parkering agter devil's fork heining. Vars, skoon, kraakvars, spierwit linne en groot wit handdoeke, lekker groot en sagte kussings! Tafeltjie in kamer 1 om op te kan werk of eet. Heerlike komplimentêre eetgoedjies in mandjie en mineraal water in yskassie, oor as genoeg koffie en tee. Breekgoedjies en eetgerei netjies verpak in plastieksakkies! Kombuis en eetkamer net oorkant gang van kamer - byderhand! Ons het 5 minute voor beurtkrag opgedaag en sonkraglampies was gereed vir ons gerief! Baie gawe gasvrou, sy het selfs vir ons drukwerk gedoen van dokumente wat ons dringend benodig het. Baie dankie Marita! Ons het heerlik gebly en kan jou plekkie met liefde aanbeveel. Daar is nie TV in die kamer nie, maar het ons nie gepla nie, was net vir 1 aand daar, was moeg en het net warm stort en bed gekort.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor dat julle lekker gebly het, Sanet. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorbly. Dit was aangenaam om julle as gaste te ontvang.

Close and Comfy
Ronel U - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U

Home away from home. Perfekte akkommodasie.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Pragtige, skoon en netjiese akkommodasie. So tuis gevoel. Baie dankie, julle plek is ook perfek geleë.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Ronel. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang.

Close and Comfy
Johan E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Bevredigende verblyf.

Ons het lekker gebly en is gasvry ontvang en sal die verblyf aanbeveel en het al meermale hier gebly.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning Johan. Ek waardeer dit en julle is altyd welkom.

Close and Comfy
Johan E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Baie lekker gebly.

Goed toegeruste verblyf met 'n baie vriendelike gasvrou.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Close and Comfy
Deborah A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah A

A short overnight stay for an emergency

Our car broke down we had to be towed to PE, so found this in a hurry, we arrived very late to, but were welcomed by the host. She was very kind and accommodated us and assisted us to get a car hire and took us there twice. I will highly recommend her as an host.

Close and Comfy se terugvoer

Hi Deborah,
I am glad that I could help. Hope the rest of your trip went well!

Close and Comfy
Elanza G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elanza G

Vriendelik en professioneel.

Geen TV nie en dit was 'n eerste vir my vir 'n B&B. Die water was nie warm vir 'n stort op die tweede dag nie.

Close and Comfy se terugvoer

Beste Elanza,

Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor van jou ongelukkigheid.

Ek adverteer glad nie 'n TV op my beskrywing nie en is jammer dat jy dit as vanselfsprekend aanvaar het. My gaste waardeer wel die vinnige en onbepekte Wi-Fi wat hulle gebruik om hulle skermtyd behoefte te bevredig.

Die water wat nie warm was nie is vreemd, aangesien ek die geyser op 24 uur krag gestel het, aangesien die winterson nie altyd voldoende is nie. Dankie dat jy my laat weet, ek sal ondersoek instel.

Groete,
Marita

Close and Comfy
Donnie C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnie C

Vriendelike ontvangs.

Skoon, netjies en bekostigbaar. Close en Comfy is naby geleë aan alle geriewe. Dis veilig! Die ontvangs was vriendelik en gasvrou het baie moeite gedoen om mens tuis te laat voel. Ook ekstra versnapperings voorsien!

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Don. Dit is goed om te hoor dat julle verblyf aangenaam was. Julle is welkom om weer enige tyd te kom oorbly.

Close and Comfy
Waylon G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylon G

Comfy in so many ways.

Most friendly and lovely.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much, Waylon, it was my pleasure to host you. You are welcome any time again. Keep well!

Close and Comfy
Erika S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Die ekstra myl verblyf met bederfies.

Baie dankie Marita vir die stiptelike respons op alle boodskappe, die vrugte, beskuit en lekkergoed wat ons verwelkom het. Die verblyf was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Close and Comfy se terugvoer

Ek is bly julle verblyf was aangenaam. Julle is enige tyd welkom.

Close and Comfy
Barry B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Vriendelik en baie skoon, meer as wat ons verwag het ─ puik.

Gerieflik, vriendelik, baie gemaklik, huis weg van ons huis. Dit was nog die lekkerste oornagplek waar ons gebly het. Ek kom definitief weer hier bly.

Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Bietjie klein. Alles in een kamer.

Ons het lekker gebly. Geen TV nie. Ook nie radio nie. Gelukkig kon ek nuus op my selfoon luister. Baie vriendelik.

Close and Comfy se terugvoer

Beste Johan,

Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat julle die kamer as klein ervaar het. Die ruim leefkamer en kombuis area was uitsluitlik vir julle gerief beskikbaar, aangesien ek nou met covid tye slegs een stel gaste huisves. Kamer 2, wat julle bespreek het, se uitleg is duidelik op die webwerf uiteengesit. Kamers 1 of 3 sou 'n beter keuse gewees het, aangesien die hele badkamer meer privaat is.

Vriendelike groete,
Marita

Close and Comfy
Wilhelmina W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina W

Verblyf was besonders aangenaam.

Ons het ons veblyf geniet. Was besonders stil en baie netjies. Het in al jou behoeftes voorsien. Sal weer daar tuisgaan. Prys vir verbyf is redelik.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie, julle sal altyd welkom wees. Dit was aangenaam om julle te huisves.

Close and Comfy
Pieter M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Rustig, kalm, kon heerlik uitrus voordat ons die res van ons reis kon aandurf.

Die bespreking deur webtuiste was vinnig en sonder enige probleme. Die ontvangs en verwelkoming was hartlik en vriendelik.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het om oor te bly.
Dit was aangenaam om julle te huisves.
Julle is enige tyd weer welkom.

Close and Comfy
Sonja V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Rustig en gerieflik, heerlik gebly!

Close and Comfy is sentraal geleë. Die kamer en badkamer was baie skoon en baie goed toegerus. Daar was ook 'n aparte kombuis waar ons kos kon voorberei en ons motor was veilig agter 'n heining parkeer. Baie dankie vir heerlike, waarde-vir-geld-verblyf, ons sal beslis weer daar bly as ons PE besoek.

Close and Comfy se terugvoer

Dit is goed om te weet dat alles gerieflik was vir julle verblyf. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.

Close and Comfy
Dee J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee J

Spotlessly clean, hostess a delight, deserves 5 stars!

My stay was only for one night while my husband was in St George's Hospital. It was convenient, although not within walking distance. Great value for money compared with other closer accommodation. The room was spotless, luxurious linen and towels and hostess Marita was welcoming and most helpful. Highly recommended.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you, Dee, I appreciate your kind words. It is good to hear that you were comfortable. You are welcome to stay any time again in the future.

Close and Comfy
Willie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Sentraal en netjies.

Baie sentraal en baie skoon en still.

Close and Comfy se terugvoer

Goed dat jou verblyf aangenaam was. Willie, jy is welkom enige tyd.

Close and Comfy
Kedibone K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedibone K

Thank you so much, really felt like I was at home.

What a beautiful place, we will go there over and over again the place is so clean the linen is so beautiful and clean and Marita was just amazing I felt like I was at home.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much for the kind words, Kedibone. I am glad that everything was to your satisfaction. You are welcome to come stay again.

Close and Comfy
Charl B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Perfect for the traveling businessman, very close to the airport and our offices.

See stars.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you, I am glad to hear that your stay was satisfactory.

Close and Comfy
Sandra P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Gerieflik, veilig en smaakvol.

Sentraal en naby lughawe en winkelsentrum en roetes maklik toeganklik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Sandra,
Dit was aangenaam om jou te ontvang. Jy is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.

Close and Comfy
Johan E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Goeie waarde, gemaklik en veilig.

Gemaklike verblyf en sal dit aanbeveel.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor. Dankie dat julle by ons oorgebly het, julle is enige tyd welkom.

Close and Comfy
Anita R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R

Peaceful, pleasant stay.

Nice touches such as water in fridge, chocolate and rusk snacks.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you Anita, glad you had a good stay!

Close and Comfy
Sharon T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T

No TV.

Perfect for a one night business visit.

Close and Comfy se terugvoer

Good to know it is perfect for business visits. I didn't include TV on my listing, as I find that my guests prefer uncapped Wi-Fi.

Close and Comfy
Christa B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Ons het dit baie geniet om by hierdie mooi plekkie tuis te gaan.

Ek en my vrou was aangenaam verras met hierdie pragtige plekkie en die eienares se gasvryheid en ekstra myl met gereelde eetgoedjies in ons kamer. My vrou is veral baie gesteld op silwerskoon beddegoed en sy was nie teleurgesteld nie. Die plekkie is stil en baie sentraal. Ons sou graag weer hiervan gebruik wou maak, maar is baie afgesit weens die beperkte kwota watergebruik wat van ons verwag was. Ons is bewus daarvan dat Port Elizabeth gebukkend gaan onder 'n jare-lange waterbeperking. Ons meen dat wanneer daar net van reënwater in 'n gastehuis of oorslaapfasiliteit gebruik gemaak word, belangstellendes vooraf op die webtuiste of deur die gasheer in kennis gestel moet word. Dis al rede wat ons sal aangee waarom ons nooit weer by Close and Comfy sal tuisgaan nie. Andersinds is hierdie die beste plekkie vir billike koste verblyf.

Close and Comfy se terugvoer

Beste Christa,

Bai dankie vir die terugvoer. Dit is goed om te hoor dat julle verblyf oor die algemeen goed was, behalwe vir die water beperkings.

Ons is nie net van reënwater afhanklik nie en skakel gereeld oor na munisipale water indien nodig, soos ek wel gedoen het tydens julle verblyf. Die ekstra reënwater help om te verseker dat linne gereeld gewas kan word en dat my gemiddelde gebruik per gas binne perke bly.

Ongelukkig moet almal in Port Elizabeth munisipale beperkings eerbiedig. Dit is 50 liter per persoon per dag en stort tyd van 90 sekondes, wat moontlik is as mens die kraan nie heeltyd laat loop nie.

Close and Comfy
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hennie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Het TV 'n bietjie gemis. Parkeerplek?

Die verblyf is sy prys werd. TV, en maklike parkeerplek word gemis.

Close and Comfy se terugvoer

Ons verskaf onbeperkte Wi-Fi, dit meer waarde gee vir gaste. Daar is ruim parkeerplek vir 3 motors wat parallel kan parkeer.

Close and Comfy
Anita B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Heerlik gebly. Kamers is baie gerieflik en netjies.

Sal Close and Comfy enige tyd aanbeveel.

Close and Comfy se terugvoer

Goed om te hoor. Julle is welkom enige tyd!!

Close and Comfy
Henning P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning P

Baie aangenaam. Vriendelik ontvang.

Baie goed geleë. Naby alles. Veilige parkering. Netjies en skoon. Sal net graag 'n TV in die gemeenskaplike sitkamer wil sien. Sal weer van die geriewe in die toekoms gebruik maak.

Close and Comfy se terugvoer

Gaaf om te hoor dat julle gemaklik was.
Ons het gevoel die onbeperkte Wi-Fi sal oopmaak vir 'n TV aangesien daar so baie op internet beskikbaar is. Dankie vir die voorstel.
Hoop om julle gou weer te sien.

Close and Comfy
Charles G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Goeie waarde vir geld.

Netjies, skoon, vriendelik, behulpsame goeie ligging en veilig.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie Charles,
Julle is welkom enige tyd. Dit was aangenaam om julle te huisves.

Close and Comfy
Adele W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Vriendelike gasvrou, ten volle toegerus, baie netjies en sentraal geleë.

Ek sal Close and Comfy vir enige iemand aanbeveel wat PE besoek. Sentraal geleë in Walmer, lekker privaat en veilig. Voorwaar 'n "home away from home". Skoon en netjies met alles wat jy nodig het (en nog meer). Vriendelike gasvrou wat uit haar pad sal gaan om jou verblyf so gemaklik te maak as moontlik. Die aandag aan detail en elke moontlike dingetjie wat jy gedink het jy sal nodig hê is voorsien. As ons weer PE toe kom, kom ek reguit Close and Comfy toe!

Close and Comfy se terugvoer

Julle was sulke gemaklike gaste, welkom enige tyd in die toekoms.

Close and Comfy
Romaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romaine S

Very neat, friendly service.

Very friendly service, snack basket was very welcome. Room and bathroom very neat!

Close and Comfy se terugvoer

Good to know you had a good stay. You are always welcome!

Close and Comfy
Helen H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Outstanding value and comfort!

Absolutely 5-star accommodation! Very comfortable bed, beautiful en-suite bathroom and even real coffee with a French-press. Great attention to detail. We would definitely stay there again. Thank you, Marike, for your hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstaande waarde en gerief.

5-ster-akkommodasie! Uiters gemaklike bed, pragtige en suite-badkamer en selfs regte koffie met 'n koffiepot. Uitsonderlike aandag aan detail. Sal beslis weer daar bly. Dankie Marike vir jou gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Close and Comfy se terugvoer

Thank you so much for the kind review. It is good to know everything was fine. We hope to see you again.

Close and Comfy
Johan N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Gemaklik en aangenaam.

Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ons kamer was ruim, netjies en binne verwagting. Ons sal weer daar bly indien die geleentheid hom voordoen. Dankie.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie. Dis goed om te hoor dat julle gemaklik en tuis was. Julle is welkom om enige tyd weer te bespreek.

Close and Comfy
Annalien E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien E

Stil, privaat, netjies, goeie waarde vir geld.

Was aangenaam verras oor die voorkoms van die kamer. Was net soos wat geadverteer is. Ons het ook toegang gehad tot die kombuis en sitkamer. Dit is sentraal geleë. Alles was skoon en netjies.

Karen S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Netjies en gerieflik.

Marita het ons vriendelik ontvang en ons tuis laat voel. Die kamer was baie netjies, skoon en gerieflik en ons het heerlik geslaap.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie. Dit is goed om te hoor julle het die verblyf geniet. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oornag.

Close and Comfy
Anna B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Die WiFi en lessenaar was by gerieflik - ek sukkel gewoonlik om 'n plekkie te kry waar ek lekker kan werk.

Sien sterre.

Close and Comfy se terugvoer

Dit is goed om te hoor, dankie.

Close and Comfy
Theo F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon, veilig en wel geleë.

Close and Comfy se terugvoer

Dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom om weer te kom oorbly.

Close and Comfy
Sansonett E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sansonett E

Beslis waarde vir geld.

Ek moes verblyf bespreek vir 'n vriendin wat saam met ons gereis het. Toe ons by Close and Comfy arriveer was ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en gerieflik. My vriendin het tuis gevoel en het goed gerus die nag. Sy was baie tevrede met die verblyf.

Close and Comfy se terugvoer

Baie dankie! Ek is bly sy het die verblyf hier geniet.

Close and Comfy
Rina F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina F

Gerieflik met alle bykomstighede.

Ons is vriendelik ingewag om te arriveer. Kamer is groot, netjies met alle geriewe.

Close and Comfy se terugvoer

Dis 'n groot plesier, julle is enige tyd weer welkom!

Close and Comfy
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 70, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MTI0Zjk2LWJkYTQtNGY3MS1iNTBjLWIwNjFjNzViM2Q0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 70 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976379815919 25.604188338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang