Close and Comfy
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sarina M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en rustig.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie, Sarina. Dit was ook baie aangenaam om jou te ontvang. Jy is altyd welkom om weer oor te bly. Groete, Marita
Amina G - Aug 2024
Algehele gradering
Definitely close, comfy and peaceful.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you for staying over. I will try to make a plan for your tall husband to extend the bed next time. You are always welcome.
David B - Jul 2024
Algehele gradering
Beste plek waar ek al gebly het! Luuks, prakties, mooi, lekker vervrissings.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie David, dit was 'n plesier om jou te huisves. Jy is altyd welkom!
John William V - Jul 2024
Algehele gradering
It was lovely.
Glenville G - Jul 2024
Algehele gradering
Die moeite werd baie bekostigbaar.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Glenville, dit was ook aangenaam om julle te huisves. Julle is welkom om weer te kom bly.
Sabelo N - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing.
Close and Comfy se terugvoer
You are always welcome, Sabelo.
Sake V - Mei 2024
Algehele gradering
Clean and comfy.
Close and Comfy se terugvoer
Good to know that you were comfortable. You are always welcome to come stay again. Kind regards, Marita
Rokki J - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies met 'n uitstekende gasvrou.
Lees meerClose and Comfy se terugvoer
Dankie Rokki. Dit was 'n groot plesier om jou te huisves!
Ashton B - Jan 2024
Algehele gradering
Comfy, helpful, clean, value for money.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you Ashton, you are most welcome. It was a pleasure to host you and your family.
Mariska L - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Mariska. Dit was aangenaam om jou te huisves. Jy is welkom om weer te kom.
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, prefek en .
Close and Comfy se terugvoer
Dit was aangenaam om jou te ontvang, Francois. Welkom enige tyd.
Kerry N - Aug 2024
Algehele gradering
A wonderful stay.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much for the kind words. Good to know that everything was fine. You are always welcome to come stay again.
Ilse O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor alles was gerieflik.
Gawie F - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor, Gawie. Julle is welkom om weer te kom oorslaap.
Pieter B - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike stil omgewing en netjiese verblyf --- hoogs aan te beveel.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Pieter. Julle is altyd welkom. Groete, Marita
George E - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you, George. You are welcome to come stay again anytime in the future.
Raymond B - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable and clean environment. Very helpful and friendly hosts.
Close and Comfy se terugvoer
It's good to hear that you were comfortable.
Deon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor dat julle gerieflik was, Deon. Julle is welkom om weer te kom oorbly.
Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor, Reta. Dankie dat julle hier kom oorbly het. Julle is altyd welkom. Groete, Marita
Johan E - Des 2023
Algehele gradering
Bly altyd lekker hier en sal weer teruggaan as daar plek is.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Johan. Julle sal altyd welkom wees.
Jozua V - Des 2023
Algehele gradering
Vir seker in ons top 10.
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor alles was in orde, Jozua. Julle was ook baie gemaklik om te huisves. Julle is welkom om weer te kom oorslaap.
Erika S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig na lang pad.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie Erika. Dit was ook baie aangenaam om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.
Annerie S - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you Annerie. You are always welcome.
Tracy N - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek geleë naby lughawe en hoofweë.
Johan E - Aug 2023
Algehele gradering
Weereens baie lekker oorgebly.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Johan, julle is altyd welkom. Dis vir my ook baie aangenaam om julle te ontvang.
Sabelo N - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent, quiet and private.
Close and Comfy se terugvoer
Sabelo, thank you for staying at Close and Comfy. You are always welcome.
Tony G - Jul 2023
Algehele gradering
Marita always a generous host. Great value for money.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much, Tony. It is a great pleasure to be your host. Kind regards.
Bettie V - Jun 2023
Algehele gradering
Groot bederf!
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Bettie. Bly julle verblyf was rustig. Hoop om julle weer te sien.
Groete, Marita
Michael M - Apr 2023
Algehele gradering
Die huis eienaars was baie behulpsaam.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Michael, dit was aangenaam om julle te huisves. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap. Groete, Marita
Brenda S - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay thoroughly.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much Brenda. It is good to know that your stay was comfortable. You are most welcome to come stay again. Kind regards, Marita
Sabelo N - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely blessed and peaceful!
Close and Comfy se terugvoer
Hi Sabelo, thank you for staying with us for a second time. There is a huge ceiling fan in working condition in each bedroom. Should you need another one next time, please ask and I will bring you a floor model. Hope that is in order.
Kobus M - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie naby aan die lughawe. Fasiliteite is besonder netjies.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer. Julle is welkom om weer te om oorbly.
Vanessa F - Jul 2023
Algehele gradering
Die eienaar was baie gaaf en baie behulpsaam.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Vanessa. Goed om te hoor julle het lekker gerus. Kom gerus weer, julle is welkom. Groete, Marita
Keith F - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Kamer baie goed toegerus.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Keith. Dis goed om te hoor alles was in orde en dat julle lekker gekuier het. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.
Erika S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Baie dankie Marieta vir jou vriendelike ontvangs en gasvryheid.
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor Erika. Dit was lekker om julle vir 'n tweede keer te ontvang.
Groete, Marita
Annerie S - Jun 2023
Algehele gradering
Vra vir die kamer die verste van die pad af. Die kamer is bietjie donkerder, maar 'n mens hoor nie die voertuie in die straat nie. Ek dink dit is kamer no 3.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Annerie. Ek is bly julle het alles in orde gevind. Julle is altyd welkom. Groete, Marita.
Johan E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie Johan. Dit is 'n groot plesier om julle te ontvang en julle is altyd baie welkom.
Colin J - Nov 2022
Algehele gradering
It was comfortable, pleasant and very suitable for my wife, her sister and I to stay.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much Colin, for choosing to stay with us. It was only a pleasure to have you as guests.
Izak G - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het beide gevoel dat Close and Comfy 5 sterre verdien.
Lees meerClose and Comfy se terugvoer
Dankie Izak vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Jammer oor die vog op die motorruite in die oggend. Ek kan julle help om volgende keer die ruite skoon te maak. Hoop om julle gou weer te sien.
Vanessa V - Jun 2022
Algehele gradering
Very comfortable very hospitable.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you Vanessa, you will always be welcome.
Aldi N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en goed toegerus.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Aldi, goed om te hoor dat julle verblyf gerieflik was. Julle is enige tyd welkom. Dis altyd lekker om julle te ontvang.
Gerda H - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful experience in all avenues.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you for the kind words Gerda. It was such a pleasure to host you. It will be lovely to accommodate you again in the future.
Paul R - Apr 2022
Algehele gradering
Overnight stay. Excellent facilities and very friendly hostess.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much Paul. You are welcome to come stay any time again.
Johan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Great value.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you Johan. Good to know that your stay was good value for money. You are welcome to come stay again.
Len B - Mrt 2022
Algehele gradering
Professionele diens.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie Len. Dit was aangenaam om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.
Groete, Marita.
Frikkie S - Jun 2022
Algehele gradering
Was aangename verblyf.
Close and Comfy se terugvoer
Frederik, dankie dat julle by ons kom bly het. En jou versoek vir 'n TV, ek neem kennis.
Groete, Marita
Mara S - Apr 2022
Algehele gradering
Nie genoeg waarde vir geld nie.
Lees meerClose and Comfy se terugvoer
Beste Mara
Ek is jammer om te hoor dat jou verblyf nie na wense was nie.
Op my aanbod op die webtuiste maak ek geen melding van die bad nie en bied ek slegs 'n stort aan. Die rede hiervoor is dat Port Elizabeth reeds vir etlike jare geweldige droogte ondervind.
Net so bied ek geen TV aan nie, maar onbeperkte goeie Wi-Fi. Ek sal voorstel dat jy 'n aanbod volgende keer mooi bestudeer om teleurstelling te voorkom.
Oor die badkamer vloer en lou water sal ek dringend aandag gee. Dankie dat jy my laat weet het.
Vriendelike groete
Marita
Zimkhitha N - Nov 2021
Algehele gradering
We were very comfortable.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you Zimkhitha.
It was a pleasure to be your host. You are most welcome!
Gary F - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome plek, so gemaklik, netjies en fantastiese kliëntediens.
Lees meerClose and Comfy se terugvoer
Sjoe Hope, dankie. Dis 'n mondvol. Kom bly gerus weer oor. Ek is bly julle is gelukkig.
Martha P - Nov 2021
Algehele gradering
Waarlik Close and Comfy.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Margha, dit was goed om julle te ontvang. Hoop om julle weer te sien, julle is meer as welkom.
Aldi N - Okt 2021
Algehele gradering
Alles wat mens benodig.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Aldi, goed om te weet julle is gelukkig. Julle is welkom om enige tyd weer te bespreek.
Sabelo N - Jul 2021
Algehele gradering
Heartwarming and peaceful, exactly what I needed.
Close and Comfy se terugvoer
Hi Sabelo,
Good to hear that you had a refreshing stay. You are most welcome to come to stay again.
Kind regard,
Marita
Sanet S - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meerClose and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor dat julle lekker gebly het, Sanet. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorbly. Dit was aangenaam om julle as gaste te ontvang.
Ronel U - Mrt 2021
Algehele gradering
Home away from home. Perfekte akkommodasie.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Ronel. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang.
Johan E - Mei 2021
Algehele gradering
Bevredigende verblyf.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Johan. Ek waardeer dit en julle is altyd welkom.
Johan E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Deborah A - Mrt 2021
Algehele gradering
A short overnight stay for an emergency
Close and Comfy se terugvoer
Hi Deborah,
I am glad that I could help. Hope the rest of your trip went well!
Elanza G - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik en professioneel.
Close and Comfy se terugvoer
Beste Elanza,
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor van jou ongelukkigheid.
Ek adverteer glad nie 'n TV op my beskrywing nie en is jammer dat jy dit as vanselfsprekend aanvaar het. My gaste waardeer wel die vinnige en onbepekte Wi-Fi wat hulle gebruik om hulle skermtyd behoefte te bevredig.
Die water wat nie warm was nie is vreemd, aangesien ek die geyser op 24 uur krag gestel het, aangesien die winterson nie altyd voldoende is nie. Dankie dat jy my laat weet, ek sal ondersoek instel.
Groete,
Marita
Donnie C - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Don. Dit is goed om te hoor dat julle verblyf aangenaam was. Julle is welkom om weer enige tyd te kom oorbly.
Waylon G - Nov 2020
Algehele gradering
Comfy in so many ways.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much, Waylon, it was my pleasure to host you. You are welcome any time again. Keep well!
Erika S - Mrt 2020
Algehele gradering
Die ekstra myl verblyf met bederfies.
Close and Comfy se terugvoer
Ek is bly julle verblyf was aangenaam. Julle is enige tyd welkom.
Barry B - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik en baie skoon, meer as wat ons verwag het ─ puik.
Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Bietjie klein. Alles in een kamer.
Close and Comfy se terugvoer
Beste Johan,
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat julle die kamer as klein ervaar het. Die ruim leefkamer en kombuis area was uitsluitlik vir julle gerief beskikbaar, aangesien ek nou met covid tye slegs een stel gaste huisves. Kamer 2, wat julle bespreek het, se uitleg is duidelik op die webwerf uiteengesit. Kamers 1 of 3 sou 'n beter keuse gewees het, aangesien die hele badkamer meer privaat is.
Vriendelike groete,
Marita
Wilhelmina W - Nov 2019
Algehele gradering
Verblyf was besonders aangenaam.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie, julle sal altyd welkom wees. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Pieter M - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, kalm, kon heerlik uitrus voordat ons die res van ons reis kon aandurf.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het om oor te bly.
Dit was aangenaam om julle te huisves.
Julle is enige tyd weer welkom.
Sonja V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik, heerlik gebly!
Close and Comfy se terugvoer
Dit is goed om te weet dat alles gerieflik was vir julle verblyf. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.
Dee J - Okt 2019
Algehele gradering
Spotlessly clean, hostess a delight, deserves 5 stars!
Close and Comfy se terugvoer
Thank you, Dee, I appreciate your kind words. It is good to hear that you were comfortable. You are welcome to stay any time again in the future.
Willie S - Sep 2019
Algehele gradering
Sentraal en netjies.
Close and Comfy se terugvoer
Goed dat jou verblyf aangenaam was. Willie, jy is welkom enige tyd.
Kedibone K - Sep 2019
Algehele gradering
Thank you so much, really felt like I was at home.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much for the kind words, Kedibone. I am glad that everything was to your satisfaction. You are welcome to come stay again.
Charl B - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect for the traveling businessman, very close to the airport and our offices.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you, I am glad to hear that your stay was satisfactory.
Sandra P - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en smaakvol.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Sandra,
Dit was aangenaam om jou te ontvang. Jy is welkom om enige tyd weer te kom oorslaap.
Johan E - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde, gemaklik en veilig.
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor. Dankie dat julle by ons oorgebly het, julle is enige tyd welkom.
Anita R - Apr 2019
Algehele gradering
Peaceful, pleasant stay.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you Anita, glad you had a good stay!
Sharon T - Mrt 2019
Algehele gradering
No TV.
Close and Comfy se terugvoer
Good to know it is perfect for business visits. I didn't include TV on my listing, as I find that my guests prefer uncapped Wi-Fi.
Christa B - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om by hierdie mooi plekkie tuis te gaan.
Lees meerClose and Comfy se terugvoer
Beste Christa,
Bai dankie vir die terugvoer. Dit is goed om te hoor dat julle verblyf oor die algemeen goed was, behalwe vir die water beperkings.
Ons is nie net van reënwater afhanklik nie en skakel gereeld oor na munisipale water indien nodig, soos ek wel gedoen het tydens julle verblyf. Die ekstra reënwater help om te verseker dat linne gereeld gewas kan word en dat my gemiddelde gebruik per gas binne perke bly.
Ongelukkig moet almal in Port Elizabeth munisipale beperkings eerbiedig. Dit is 50 liter per persoon per dag en stort tyd van 90 sekondes, wat moontlik is as mens die kraan nie heeltyd laat loop nie.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Hennie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Het TV 'n bietjie gemis. Parkeerplek?
Close and Comfy se terugvoer
Ons verskaf onbeperkte Wi-Fi, dit meer waarde gee vir gaste. Daar is ruim parkeerplek vir 3 motors wat parallel kan parkeer.
Anita B - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly. Kamers is baie gerieflik en netjies.
Close and Comfy se terugvoer
Goed om te hoor. Julle is welkom enige tyd!!
Henning P - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam. Vriendelik ontvang.
Close and Comfy se terugvoer
Gaaf om te hoor dat julle gemaklik was.
Ons het gevoel die onbeperkte Wi-Fi sal oopmaak vir 'n TV aangesien daar so baie op internet beskikbaar is. Dankie vir die voorstel.
Hoop om julle gou weer te sien.
Charles G - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie Charles,
Julle is welkom enige tyd. Dit was aangenaam om julle te huisves.
Adele W - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, ten volle toegerus, baie netjies en sentraal geleë.
Lees meerClose and Comfy se terugvoer
Julle was sulke gemaklike gaste, welkom enige tyd in die toekoms.
Romaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Very neat, friendly service.
Close and Comfy se terugvoer
Good to know you had a good stay. You are always welcome!
Helen H - Jul 2018
Algehele gradering
Outstanding value and comfort!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstaande waarde en gerief.
5-ster-akkommodasie! Uiters gemaklike bed, pragtige en suite-badkamer en selfs regte koffie met 'n koffiepot. Uitsonderlike aandag aan detail. Sal beslis weer daar bly. Dankie Marike vir jou gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Close and Comfy se terugvoer
Thank you so much for the kind review. It is good to know everything was fine. We hope to see you again.
Johan N - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie. Dis goed om te hoor dat julle gemaklik en tuis was. Julle is welkom om enige tyd weer te bespreek.
Annalien E - Mrt 2018
Algehele gradering
Stil, privaat, netjies, goeie waarde vir geld.
Karen S - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie. Dit is goed om te hoor julle het die verblyf geniet. Julle is welkom om enige tyd weer te kom oornag.
Anna B - Sep 2017
Algehele gradering
Die WiFi en lessenaar was by gerieflik - ek sukkel gewoonlik om 'n plekkie te kry waar ek lekker kan werk.
Close and Comfy se terugvoer
Dit is goed om te hoor, dankie.
Theo F - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Close and Comfy se terugvoer
Dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom om weer te kom oorbly.
Sansonett E - Jul 2017
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Close and Comfy se terugvoer
Baie dankie! Ek is bly sy het die verblyf hier geniet.
Rina F - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik met alle bykomstighede.
Close and Comfy se terugvoer
Dis 'n groot plesier, julle is enige tyd weer welkom!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villiersstraat 70, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang