Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Close and Comfy

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Raymond B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Definitely comfy. Lovely stay, great hosts. Friendly and accommodating with great attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable, well equipped room with ensuite. Very comfortable and well equipped. Friendly hostess who provided a selection of teas/coffee and home-baked rusks in the room. Self-catering use of the kitchen and lounge/dining room available. Well worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Hi Susanna. It is good to know everything was fine. You are always welcome. Kind regards, Marita

Sarina M
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie netjies, gerieflik en rustig. Lanklaas so lekker geslaap! Baie vriendelik ontvang. Marita is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie vir die lekker bederfies in die kamer! Die eenheid is baie, baie netjies en niks word ontsien om jou verblyf aangenaam te maak nie. Selfs 'n uitgerekte kragonderbreking in die area het geen noemenswaardige ongerief veroorsaak nie. Ek kan Close and Comfy met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie, Sarina. Dit was ook baie aangenaam om jou te ontvang. Jy is altyd welkom om weer oor te bly. Groete, Marita

Amina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Definitely close, comfy and peaceful. We really enjoyed our stay. It was clean and tidy, and we slept well. The bed was a little short for my husband. Other than that, it was perfect for a quick overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Thank you for staying over. I will try to make a plan for your tall husband to extend the bed next time. You are always welcome.

David B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beste plek waar ek al gebly het! Luuks, prakties, mooi, lekker vervrissings. Dit was die beste plek nog waar ek al gebly het! Ander plekke kan gerus kennis neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie David, dit was 'n plesier om jou te huisves. Jy is altyd welkom!

John William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was lovely. The host was so lovely and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenville G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Die moeite werd baie bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly, gemaklik, veilig en die eienaar was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie Glenville, dit was ook aangenaam om julle te huisves. Julle is welkom om weer te kom bly.

Sabelo N
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing. Peaceful and blessed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
You are always welcome, Sabelo.

Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Clean and comfy. Nice area and a very friendly host. Nice, clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Good to know that you were comfortable. You are always welcome to come stay again. Kind regards, Marita

Rokki J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon en netjies met 'n uitstekende gasvrou. Ons oorspronklike bespreking by Close and Comfy was gekanselleer weens 'n dubbele bespreking. Dit was baie teleurstellend omdat ons al van vroeg op die pad was. Maar ten die einde van die dag, was dit 'n “blessing in disguise”. Ons kon nie 'n beter plek uitdroom het nie. Marieta wat ter laaste oomblik ingestem het om ons in te neem, was 'n briljante gasvrou. Haar bedagsaamheid en dienslewering is van uitstekende gehalte. Van notaties geplak op items in die kamer en kombuis, wat tot ons beskikking is, tot die opsie tussen kits- of “brewed” koffie. Ons het ook ons private toegang gehad, dus kon ons kom en gaan, sonder om die gasvrou te steur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Close and Comfy
Dankie Rokki. Dit was 'n groot plesier om jou te huisves!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 70, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MTI0Zjk2LWJkYTQtNGY3MS1iNTBjLWIwNjFjNzViM2Q0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 70 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976379815919 25.604188338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang