Close to Beach
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kennery Island-rylaan 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Close to Beach is 'n sonnige huis wat perfek is vir 'n gesin. Die huis is 'n kort entjie se stap vanaf Robbergstrand en is sentraal in Longships, Plettenbergbaai, wat bekend is vir goeie weer, gehalte-gholfbane en lang strande.
Verblyf word in 3 slaapkamers in die hoofhuis, en 'n losstaande selfsorgkothuis aangebied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6, wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die leefarea lei na die voorste deel van die huis wat 'n onderdakstoep en 'n etenstafel met sitplek vir 12 het. Daar is nog sitplek waar gaste kan sonbaai. Die sitarea en kombuis bied toegang tot nog 'n onderdakstoep agter die huis wat ook sitplek en 'n braai-area het.
Die aparte kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en die area lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kothuis het 'n lieflike stoep met buitemeubels.
Verder is gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar en toegang word met 'n afstandbeheerde hek gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kennery Island-rylaan 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Close to Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kennery Island-rylaan 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang