Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Johannes S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly in Cloud Nine. Die woonstel was mooi skoon en al die nodige benodighede soos kombuisgereedskap, ens. was byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrienne
Cape View
Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Ons is bly dat die woonstel aan jou verwagtinge voldoen het en dat jy jou verblyf geniet het. Om jou te huisves was 'n absolute plesier.

Melissa R
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Baie mooi plekkie. Lekker gebly. Baie mooi plekkie. Lekker gebly. Net load sgedding wat jy die trappe dalk moet gebruik. Ons het net mooi om dit beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adrienne
Cape View
Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en waardeer jou positiewe kommentaar, dankie. Ons hoop dat indien u sou kies om in die toekoms terug te keer, daar 'n rugsteunkrag vir die hysbakke sal wees.

Anel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Mooi uitsig. Mooi uitsig, en goed ingerig. Vervang dalk net kussings op beddens. Verder lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adrienne
Cape View
Dankie vir jou kommentaar wat waardeer word. Dit was 'n plesier om jou by Cloud Nine te verwelkom en ons hoop jy sal in die toekoms terugkeer.

Bernese G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Wonderful, modern and beautiful place to stay. We loved staying in this apartment. The view is spectacular all around. It was difficult with the current load shedding and taking into account that the flat is on the 9th floor. This flat is in a very convenient place for every need you can possibly have.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrienne
Cape View
Thank you for your lovely feedback. We are so pleased that you enjoyed your stay, and hope you will return again soon. Unfortunately, loadshedding is a problem, and we do advise to plan around it where possible to minimise the impact. We hope that soon there will be back a up power supply for the lifts.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3cfe564abb430449fa855afe905c32d1dad3fb0026635d26bcbbd4b43e1890e0a80b558da51a6435f59e3d979d01a609b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 77 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.811821371953 18.471085462259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang