Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloverleigh Guest House

Gastehuis
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 19 November 2024. Bespreekbaar tot 3 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 403, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cloverleigh Guest House bied pragtige selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Wildernis. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Hierdie eiendom bied vier kothuise met slaapplek vir 2 en 'n gesinskothuis met 'n kapasiteit van 4 gaste op 'n slag. Die kothuise met slaapplek vir 2 het almal 'n oopplan-ontwerp, terwyl die gesinskothuis uit 2 en suite-slaapkamers beskik. Al die kothuise is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Boonop het hierdie kothuise elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Dié spasie het ook 'n spieëltafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite elke kothuis is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie of 'n buitelug-ete kan geniet.

Die eiendom bederf ook met 'n lieflike kuierarea en 'n uitnodigende swembad wat oor die rivier uitkyk en is 'n wonderlike plek vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 14 km vanaf Lakes Area Nasionale Park, 20 km vanaf George Gholfklub, 22 km vanaf Outeniqua Pas en 23 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waterside-weg 403, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 403, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8377a3d1e89c3fc9e9179fc8d514f5b8e4a5852ec329f0431e71035049d45529ddbe116a64f99065c7d1d71eb9754c9bd4bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 2) 403 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992366578208 22.590915235057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang