Clubview Guest House
Beskrywing
Standaardkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met 'n stort en bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe sluit slegs die kamer in. 'n Buffet-ontbyt is beskikbaar teen ’n addisionele heffing van R100 per persoon.
Besprekings word aanvaar op ’n "per persoon"-basis en nie op ’n kamer-basis nie. Die tariewe is dus onderhewig aan die aantal persone wat in ’n kamer tuisgaan. Persone bo die ouderdom van 12 betaal die tariewe gestel vir volwassenes. Kindertariewe is gebaseer op ’n kind wat met sy/haar ouers deel per nag.
Alle tariewe sluit BTW in en is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Kwotasies is onderhewig aan beskikbaarheid en geldig vir 48 uur tensy anders gespesifiseer.
Voorlopige besprekings verstryk na 72 uur. Die gastehuis se tariewe sluit nie ontbyt, internet en wasgoeddiens in nie en geen ander dienste, soos aandete, vervoer, toere, funksies, geleenthede, partytjies, kinderoppasdiens of konferensies, word ingesluit by die tarief nie.
Inkloktyd is tussen 16:00 en 19:00 tensy ander reëlings getref is.
Gaste sal nie toegelaat word om na 22:00 in te klok nie. Hierdie reëling is nodig om die sekuriteit, gerief en welstand van ons ander gaste te verseker.
Uitkloktyd is tussen 06:30 en 10:00 tensy ander reëlings getref is.
Geen gas word toegelaat om na 13:00 uit te klok nie sodat ons die kamer vir die nuwe gaste kan voorberei.
Ekstras, soos addisionele etes, wasgoed, drankies, telefoonoproepe, ens. is uitgesluit, tensy vooraf deur middel van ’n deposito bevestig is.
Besprekings sal slegs bevestig word as die gastehuis: ‘n 50% deposito ontvang het (elektroniese oorplasing of krediet kaart) of ‘n reisagent koopbewys of ‘n besigheidsbestelling vir die akkommodasie wat bespreek is. Alle gaste se volle name, selfoonnommers asook ‘n verwagte aankomstyd moet ook verskaf word.
Op ontvangs van die besprekingsbevestiging van die gastehuis val die onus op die persoon wat die bespreking gemaak het om seker te maak dat alle besprekingsinligiting korrek is.
Die gastehuis sal nie later verantwoordelik gehou word vir foute met ‘n bespreking nie.
Alle akkommodasie is vooruitbetaalbaar, tensy andersins skriftelik ooreengekom. Die gas behou finale verantwoordelikheid vir die rekening insluitende enige addisionele kostes totdat die besigheid, agent of persoon wat die bespreking gemaak dit vereffen het.
Verminderde langtermyn tariewe is onderhewig aan besprekings van 21 aaneenlopende nagte of langer. Verminderde tariewe of afslag tariewe is onderhewig aan betaling vooruit. Sou enige bevestigde langtermyn of afslag bespreking verander word na minder nagte as ooreengekom, of sou die betalings ooreenkoms nie verontagsaam word sal die bespreking tarief aangepas word na die standaard korttermyn-tarief.
Die Gastehuis word bedryf of ‘n B&B-basis en benewens die wasgoeddiens, word geen ander dienste of maaltye aangebied nie. Enige dienste wat namens die gas deur die gastehuis betaal word, is onderhewig aan 'n 10% diensfooi.
Reg van toegang word voorbehou en CGH standaard-bepalings en voorwaardes geld.
Met aankoms by die gastehuis en met oorhandiging van die sleutels, stem die gas ooreen dat hulle gehoor sal gee aan al die CGH-bepalings en -voorwaardes.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Standaardkamer met 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet

Dié dubbelkamer het ’n en suite-badkamer en toegeruste kombuisie. Dit is ideaal vir ’n enkelpersoon of paartjie wat langer wil bly.

Die kamer het 2 driekwartbeddens, ’n en suite-badkamer met ’n stort en klein , toegeruste kombuisie. Ideaal vir 2 mense wat selfsorgverblyf verkies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer

Hierdie kamer het 3 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: London-laan 180, Clubview East, Centurion, 0014, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang